Bpm: 110 Released: 30 April 2026 Album: Wagtende Nasie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro D F#7 Bm G D F#7 Bm G Verse 1 Ons DLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, F#7Bruin En Wit, Swart En Geel, Ons BmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. GGee My Jou Hand En Kom Ons Deel, DKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel F#7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop, BmKom Ons Laat Ons Harte Praat. GEk Sê Jou Wat: GVolg My Raad. Chorus DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man, Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En, DHey Man, Als Is OAk, Man, Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa. Verse 2 In D1994 Was Die Wêreld Stom. F#7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom, Maar MaBmdiba Het Die Gees Gelei. GAlmal Gelyk, Ons Is Almal Vry, DNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal F#7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans? BmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. GEk Sê Jou Wat: GKapityt! Chorus DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man, Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En, DHey Man, Als Is OAk, Man, Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa. Bridge BmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die F#Donder En Blits Nie Wil Bedaar Nie, Die BmPetrol Styg, Die Rand Val, Die EmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie, GSoms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die DEend Ingooi, C#mStap Dan Na Jou Buurman Om Hom UF#it Te NooAi . . .. Chorus DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man, Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En, DHey Man, Als Is OAk, Man, Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa. Chorus EHey Man, Kom Staan Hier BBy My, Man, Kom Ons Los EAl Ons Klein Verskilletjies Nou BEenkant, Ja En, EHey Man, Als Is OBk, Man, Ons Het So EBaie In Gemeen, Laat Ons Nou BHande Vat, BJa. Outro EHey Man, Kom Staan Hier BBy My, Man, Kom Ons Los EAl Ons Klein Verskilletjies Nou BEenkant, Ja En, EHey Man, Als Is OBk, Man, Ons Het So EBaie In Gemeen, Laat Ons Nou BHande Vat, BJa. E*
FAQ
Saamstaanliedjieのコードは何ですか?
Saamstaanliedjieのコードは次のとおりです:D, F#7, Bm, G, A, F#, Em, C#m, E, B
Saamstaanliedjieのオリジナルキーは何ですか?
オリジナルキーはCです。
Saamstaanliedjieを弾く難易度はどれくらいですか?
難易度レベルはAdvancedです。
Saamstaanliedjieを別のキーで弾くことはできますか?
はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。
Saamstaanliedjieはアコースティックギターで弾けますか?
はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。
ウクレレでSaamstaanliedjieを弾くことはできますか?
Saamstaanliedjieのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。
Saamstaanliedjieではいくつのコードが使われていますか?
Saamstaanliedjieでは10個のコードが使われています:D, F#7, Bm, G, A, F#, Em, C#m, E, B
Saamstaanliedjieを最も簡単に弾く方法は何ですか?
移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。
Saamstaanliedjie はどの年代に作られましたか?
Saamstaanliedjie は 2020年代に作られました。 他の 2020 の曲はこちらでご覧いただけます
Saamstaanliedjie のもっと簡単なコードバージョンはありますか?
あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Saamstaanliedjie のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。
ギターコード
D
F#7
Bm
G
A
F#
Em
C#m
E
B
Capo · play original chords