Chordyes

Ondier

Emile Minnie の Ondier の D キーでのギターコードと歌詞

Bpm:      117
Released: 26 Mar 2004
Album:    Onderwater Drome

Capo: No

Intro
Dm  Dm
Dm  Dm

Verse 1
My DmLiefde Is 'N Ondier,
Wat DmJou Bekruip,
My DmPote Trap Versigtig,
DmSoos Ek Nader Sluip,
My GmLiefde Is 'N Ondier,
My GmPels Is Blink,
Jy DmHoor My In Die Volmaan,
DmAs My Stem Weerklink,
AEk Is Die Jagter AEn GmJy Is Die Prooi,
My DmLiefde Is 'N Ondier,
AEk Is Die Jagter AEn GmJy Is Die Prooi,
My DmLiefde Is 'N Ondier,
My DmLiefde Is 'N Ondier.

Verse 2
My EmLiefde Is 'N Oerdier,
EmWat Jou Ontwyk,
My EmPote Sleep Deur Modder,
EmAs Ek Na Jou Kyk,
My AmLiefde Is 'N Oerdier,
My AmVel Is Kaal,
Jy EmHoor My In Die Nanag,
EmAs Die Stilte Daal,
BEk Is Die Jagter EnB JAmy Is Die Prooi,
My EmLiefde Is 'N Oerdier,
BEk Is Die Jagter EnB JAmy Is Die Prooi,
My EmLiefde Is 'N Oerdier,
My EmLiefde Is 'N Oerdier.

Verse 3
My F#mLiefde Is 'N Seedier,
F#mWat Jou Wil Ken,
My F#mVinne Klief Deur Water,
F#mSoos Ek Nader Swem,
My BmLiefde Is 'N Seedier,
BmMy Skubbe Skyn,
Jy F#mHoor My In Die Môre,
F#mVoor Ek Weer Verdwyn,
C#Ek Is Die Jagter C#En BmJy Is Die Prooi,
My F#mLiefde Is 'N Seedier,
C#Ek Is Die Jagter C#En BmJy Is Die Prooi,
My F#mLiefde Is 'N Seedier,
My F#mLiefde Is 'N Seedier.

Verse 4
My G#mLiefde Is 'N Lugdier,
G#mWat Jou Beroof,
My G#mVlerke Klap Geruisloos,
As My G#mKloue Jou Onthoof,
My C#mLiefde Is 'N Lugdier,
C#mMy Hart Is Vry,
Jy G#mHoor My In Die Middag,
As Ek G#mWarrelwinde Ry,
D#Ek Is Die Jagter D#En C#mJy Is Die Prooi,
My G#mLiefde Is 'N Lugdier,
D#Ek Is Die Jagter D#En C#mJy Is Die Prooi,
My G#mLiefde Is 'N Lugdier,
My G#mLiefde Is 'N Lugdier.

Verse 5
My A#mLiefde Is 'N Mensdier,
A#mWat Jou Vergeet,
My A#mLippe Se Die Woorde,
A#mWat Jou Hart Al Lankal Weet,
My D#mLiefde Is 'N Mensdier,
D#mMy Siel Is Naak,
Jy A#mHoor My Deur Dekades,
Soos Ek A#mSin Van Als Wil Maak,
FmJy Word Die Jagter FmEn D#mEk Word Die Prooi,
My A#mLiefde Is 'N Mensdier,
FmJy Word Die Jagter FmEn D#mEk Word Die Prooi,
My A#mLiefde Is 'N Mensdier,
My FmLiefde Word Gebore,
En D#mWord Dan Groot. . ..

Outro
Fm My A#mLiefde Is 'N Mensdier,
My A#mLiefde Is 'N Lugdier,
My A#mLiefde Is 'N Seedier,
My A#mLiefde Is 'N Oerdier,
My A#mLiefde Is 'N Ondier,
My A#mLiefde Is 'N Ondier,
My A#mLiefde Is 'N Ondier,
My A#m7Liefde Is 'N Ondier.
他のキーも利用可能: Am (元のキー) C E G

FAQ

Ondierのコードは何ですか?

Ondierのコードは次のとおりです:Dm, Gm, A, Em, Am, B, F#m, Bm, C#, G#m, C#m, D#

Ondierのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはAmです。

Ondierを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはAdvancedです。

Ondierを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Ondierはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでOndierを弾くことはできますか?

Ondierのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Ondierではいくつのコードが使われていますか?

Ondierでは12個のコードが使われています:Dm, Gm, A, Em, Am, B, F#m, Bm, C#, G#m, C#m, D#

Ondierを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Ondier はどの年代に作られましたか?

Ondier は 2000年代に作られました。 他の 2000 の曲はこちらでご覧いただけます

Ondier のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Ondier のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x