Chordyes

Wagtende Nasie

Kunci Gitar Dasar & Lirik Lagu Wagtende Nasie oleh Emile Minnie

Released: 30 April 2014

Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.

Tabbed By
1.      Wagtende Nasie          2:43    Doheuvel
2.      Wolraad Woltemade       4:06    Doheuvel
3.      Saamstaanliedjie        2:52    Doheuvel
4.      Charlize                3:18    Doheuvel
5.      Nataniël                2:21    Doheuvel
6.      Evita                   2:59    Doheuvel
7.      Glenda                  2:35    Doheuvel
8.      Ingrid                  2:43    Doheuvel
9.      Saartjie                2:41    Doheuvel
10.     Racheltjie De Beer      3:52    Doheuvel

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

1)      Wagtende Nasie

Capo: 3 fret

Intro
E

Verse 1
Ek AmWag Vir Die Wekker Om My AmWakker Te Wroeg,
Ek DmWag Vir Die Rooster Om My DmBrood Uit Te Spoeg,
Ek GWag Vir My Kind, Ek GWag Vir Die Trein,
F En Ek ESidder Vir Die Groeiende Am/COnrus In My D/F#Brein.G#​

Verse 2
Ek AmWag Vir Die Melkman, Ek AmWag Vir My Pos,
Ek DmWag In 'N Tou Om Te BeDmtaal Vir My Kos,
Ek GWag Vir Die Nuus En Ek GWag Vir Die Weer,
En EIn My Hart Kan Ek Die EWrewel Nie Meer EKeer Nie,
Ons DmWag Vir Geboorte, Ons DmWag Vir Die Graf,
Ons AmWag Vir Die Oordeel En Ons AmWag Vir Die Straf,
En EDeur Dit Alles EBly Ons Bewus,
Dat Ons Al AmVerder Dryf Van Die AEwige Rus.

Verse 3
Ons DmWag Vir Herlewing, Ons DmWag Vir Die Vuur,
So AmStaan Ons Afwagtend Na Die AmHemel En Tuur,
Ons EWag Vir Profete, ETekens Van Bo,
So D/F#Wag Ons Vir Iets Om In Te EGlo,
Ons EIs 'N Wagtende AmNasie,
(Die Mensdom Is DmMal),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(Waar's Die Spaceship Wat DmMy Moes Kom Haal?),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(Ons Wag Ons Lewens DmOm),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(AmWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag),
(AWag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag).

Verse 4
Ons DmWag Vir Herlewing, Ons DmWag Vir Die Vuur,
So AmStaan Ons Afwagtend Na Die AmHemel En Tuur,
Ons EWag Vir Profete, ETekens Van Bo,
So D/F#Wag Ons Vir Iets Om In Te G#Glo,

Instrumental
Dm  Am  E  Am
Dm  Am  E  Am

Outro

(Wagtende Wagtende WagtenDmde Wagtende),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(Wagtende Wagtende WagtenDmde Wagtende),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(Wagtende Wagtende WagtenDmde Wagtende),
Ons Is 'N EWagtende AmNasie,
(Wagtende Wagtende Wagtend AmWag).

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

2)      Wolraad Woltemade

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
Em  B7  G  Am
B  B7  Em  B7
Em  B7  G  Am
B  B7  Em  B

Verse 1
Ons EmSkip Gaan Ten Gronde, Dit B7Blits En Dit Donder,
Die PaGniek En Die Chaos Is ‘N B7Ysterhand,
Wat EmKlem Om My Hart, Wat My GeB7bede Tart,
Ek GSien Hoe Ek Sterf In ‘N B7Vreemde Land,
CIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir EmMy? Em​
CIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van Bsus4My?    B​

Chorus
AmWolraad Woltemade, Jou EmPerd Klief Deur Die Water,
Jou B7Hande Reik Uit EmNa My Toe,
Maar AmWolraad Woltemade, Ek EmWorstel In Die Water, Ek B7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My EmOë.

Interlude
Em  B7  G  Am
B  B7  Em  B7

Verse 2
Die EmLig Is ‘N Lem Wat B7Deur My Sny,
My GAsem Word Rotse B7Binne My,
Die EmLas Is Te Swaar, Ons B7Trek Jou Saam,
Die GHalf-Verdrinktes B7Roep Jou Naam,
CIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir EmMy? Em​
CIs Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van Bsus4My?    B​

Chorus
AmWolraad Woltemade, Jou EmPerd Klief Deur Die Water,
Jou B7Hande Trek Jou EmOnder Toe,
En AmWolraad Woltemade, Jy EmWorstel In Die Water, Jy B7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My EmOë.

Interlude
Em  B7  G  Am
B  B7  Em  B7

Verse 3
Die EmStorm Is Klaar, Die B7Golwe Bedaar,
En EmStilte Hang Oor B7Elke Hoof,
Vir EmWolraad En Elke B7Man En Vrou,
Die EmLewe So Gou B7Uitgedoof,
CDaar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir EmJou,Em​
CDaar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Bsus4Jou,   B​

Outro
AmWolraad Woltemade, Jou EmPerd Klief Deur Die Water,
En B7So Word Jy Ons EmLand Se Held,
Maar AmWolraad Woltemade, Jy EmTuimel Deur Die Water, Jy B7Sink,
   N.c.
En Daar Is Lig In Jou Oë,

En Daar Is Lig In Jou EmOë.
B B7 Em

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

3)      Saamstaanliedjie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
C  E7  Am  F
C  E7  Am  F

Verse 1
Ons CLand Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, E7Bruin En Wit, Swart En Geel,
Ons AmStaan As ‘N Nasie In Ons Fleur. FGee My Jou Hand En Kom Ons Deel,
CKom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel E7Hoe Ons Bure Se Skoene Loop,
AmKom Ons Laat Ons Harte Praat. FEk Sê Jou Wat: FVolg My Raad.

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Verse 2
In C1994 Was Die Wêreld Stom. E7Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom,
Maar MaAmdiba Het Die Gees Gelei. FAlmal Gelyk, Ons Is Almal Vry,
CNou Het Ons Die Gulde Kans. Sal E7Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans?
AmNou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. FEk Sê Jou Wat: FKapityt!

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Bridge
AmSoms Is Die Stormwolke Swaar As Die EDonder En Blits Nie Wil Bedaar Nie,
Die AmPetrol Styg, Die Rand Val, Die DmKinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie,
FSoms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die CEend Ingooi,
BmStap Dan Na Jou Buurman Om Hom EUit Te NGooi . . ..

Chorus
CHey Man, Kom Staan Hier GBy My, Man,
Kom Ons Los CAl Ons Klein Verskilletjies Nou GEenkant, Ja En,
CHey Man, Als Is OGk, Man,
Ons Het So CBaie In Gemeen, Laat Ons Nou GHande Vat, GJa.

Chorus
DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man,
Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En,
DHey Man, Als Is OAk, Man,
Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa.

Outro
DHey Man, Kom Staan Hier ABy My, Man,
Kom Ons Los DAl Ons Klein Verskilletjies Nou AEenkant, Ja En,
DHey Man, Als Is OAk, Man,
Ons Het So DBaie In Gemeen, Laat Ons Nou AHande Vat, AJa.
D*

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

4)      Charlize

Capo: 3 fret

Intro
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E

Verse 1
As Die AmLig Verdof Op Jou EMooi Gesig,
As Die GFokus Skuif Na Die D/F#Volgende Berig,
As Jy FHuis Toe Ry Aan Die VerC/Ekeerde Kant,
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Verse 2
As AmAlmal Uiteindelik 'N EStukkie Van Jou Het,
As Jy Die GLeuen Verstaan: "Om 'N D/F#Ster Te Wees Is Pret",
FRaak Dit Dan Stil En C/EEensaam Aan Jou Kant?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Verse 3
As Die AmRooi Tapyt Se ERooi Verbleik,
As Die GDroom Van Rus En D/F#Vrede Jou Ontwyk,
FVoel Jy Nog Steeds Jou C/EBloed Se Band?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Verse 4
As Jy AmLees Van Al Die EDrama Hier,
Hier'sG Meer Aksie As In D/F#Mad Max 4,
FVoel Jy Die EmpaC/Etie Wat Brand?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Bridge
Die DmOnreg Wat Hier Teen Die CHemel Uitbasuin,
Die ESwaarde Wat Kruis In AmEden Se Tuin, G/B​
Die DmKaarte Wat Val, Die CPoppe Wat Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Instrumental
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Outro
Die DmOnreg Wat Hier Teen Die CHemel Uitbasuin,
Die ESwaarde Wat Kruis In AmEden Se G/BTuin,
Die DmKaarte Wat Val, Die CPoppe Wat Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?
Die AfriAmkaans.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

5)      Nathaniël

Capo: No

Intro
C  C

Verse 1
CWie Is Die Man Wat GKaalkop EIs?
Wat Sy AmMure Wit Verf En 'N GFees Opdis,
CWie Is Die Man Wat GStories ESkryf?
Wat Die AmWêreld Inkleur En Die GGrys Verdryf.

Chorus
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jy AmDokter Ons Weer Reg Met 'N GHumor Pil,
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jou FWysheid Maak Die GWindlawaaie Csus4Stil.  C​

Verse 2
CDancing With John, The GHong Kong EKiss,
NaAmtaniël Kook, Dit GKan Jy Nie Mis Nie,
COopmond En Rubber, Die GKaalkop JoerEnaal,
MarAmia, Maria, Ken GJy Die Verhaal?

Chorus
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jy AmDokter Ons Weer Reg Met 'N GHumor Pil,
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jou FWysheid Maak Die GWindlawaaie Csus4Stil.  C​

Bridge
En AmTussen Die Lag Deur EPink Ons 'N Traan,
Vir Die FLief En Die Leed Van Ons GBrose Bestaan,
En AmSak Die Gordyn, Sê Ek EDankie Aan Jou,
Jou FKuns Is Soos Kos Wat My GSiel Onderhou. G​

Chorus
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jy AmDokter Ons Weer Reg Met 'N GHumor Pil,
NaCtaniël, NaGtaniël,
Jou FWysheid Maak Die GWindlawaaie Csus4Stil.  C​

Chorus
NaDtaniël, NaAtaniël,
Jy BmDokter Ons Weer Reg Met 'N AHumor Pil,
NaDtaniël, NaAtaniël,
Jou GWysheid Maak Die AWindlawaaie Dsus4Stil.  D​

Outro
NaEtaniël, NaBtaniël,
Jy C#mDokter Ons Weer Reg Met 'N BHumor Pil,
NaEtaniël, NaBtaniël,
Jou AWysheid Maak Die BWindlawaaie Esus4Stil,  E​
Jou AWysheid Maak Die BWindlawaaie Esus4Stil,  E​
Jou AWysheid Maak Die BWindlawaaie Esus4Stil.  E​
E

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

6)      Evita

Capo: No

Intro
F  C  G C G

Verse 1
CStem Vir EG/Bvita, DoAmyenne Van Ons Em/GVolk,
In FSequins En GHakke AmDraai Sy Die Em/GDolk,
Uit CVrystaatse G/BVlaktes AmHet Sy Wyd GeEm/Gblom,
Sy FDra Die GVryheidslig ACsus4lom.  C​

Chorus
CEvita ReGgeer, Am7Staatsmanne CEer,
Haar FWoorde, Haar CDade, Hul DmKom Terug Vir Gadd11Meer,   G​
“CSit, Eet En G/BPraat”, EAm7vita Se CRaad,
En FSkep Nog BoCbotie Gadd11Op      GHeter Csus4Daad.  C​

Verse 2
CStem Vir EG/Bvita, AmDarling Se Em/GTrots,
BaFpeti KosGweti Se Am7Redding En Em/GRots,
CSaam Met Oom G/BHasie, De AmKock En Winnie-Em/GJeanne,
F         G              Csus4 C
Staan ons op en sing ons saam :
Chorus
CEvita ReGgeer, Am7Staatsmanne CEer,
Haar FWoorde, Haar CDade, Hul DmKom Terug Vir Gadd11Meer,   G​
“CSit, Eet En G/BPraat”, EAm7vita Se CRaad,
En FSkep Nog BoCbotie Gadd11Op      GHeter Csus4Daad.  C​

Verse 3
CStem Vir EG/Bvita, HelAmdin Van Ons Em/GLand,
FSy’s Nou ‘N GGogo, Maar Am7Steeds Aan Die Em/GBrand,
‘N CLewende LeG/Bgende, En AmAgter Haar Em/GBril,
FWink Sy Vir Die GGroot KrokoCsus4dil.  C​

Chorus
ECvita ReGgeer, Am7Staatsmanne CEer,
Haar FWoorde, Haar CDade, Hul DmKom Terug Vir Gadd11Meer,   G​
“CSit, Eet En G/BPraat”, EAm7vita Se CRaad,
En FSkep Nog BoCbotie Gadd11Op      GHeter Csus4Daad.  C​

Chorus
ECvita ReGgeer, Am7Staatsmanne CEer,
Haar FWoorde, Haar CDade, Hul DmKom Terug Vir Gadd11Meer,   G​
“CSit, Eet En G/BPraat”, EAm7vita Se CRaad,
En FSkep Nog BoCbotie Gadd11Op      GHeter Csus4Daad. (CEvita, . . . )

Outro
EDvita ReAgeer, GStaatsmanne DEer,
Haar GWoorde, Haar DDade, Hul EmKom Terug Vir Asus4Meer,  A​
“DSit, Eet En APraat”, EGvita Se DRaad,
En GSkep Nog BoDbotie Asus4Op      AHeter Dsus4Daad. (Evita,D . . . )
D

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

7)      Glenda

Capo: No

Intro
G  D  C  D
G  D  C D G

Verse 1
GGlenda, Glenda, DJy's Die Vrou,
Wat 'N CLuislang Om Haar DDye Vou,
GGlenda, Glenda, DJy's Die Een,
Jy Kry CMan En Muis Weer DMooi Op Die GBeen

Verse 2
GOp Klub MarraDkesh Se Vloer,
Staan Die CWêreld Stil As Jy Jou DLyfie Roer,
GBuite Word Daar DWoes Betoog,
Maar Jy CLig Jou Been En DSpring Met 'N GBoog.

Chorus
GGlenda, CGlenda, C#mGlenda, DGlenda,
BGlenda, EmGlenda, DGlenda, AGha.

Interlude
G  D  C  D
G  D  C D Gadd11 G

Verse 3
GOupa, Oupa, JDy's Die Slang,
Wat Om CGlenda Kemp Se DMagie Hang,
GOupa, Oupa, DJy's Die Een,
Jy Kry CMan En Muis Weer DMooi Op Die GBeen.

Verse 4
GEen Aand Tydens DGroot Jolyt,
Het COupa Haar Aan Die DWang Gebyt,
Haar GLip Was Seer, Haar DWang Was Gaar,
En Vir COupa Was Sy DToe Sommer GNaar.

Chorus
GOupa, COupa, C#mOupa, DOupa,
BOupa, EmOupa, DOupa, GAha. C  G​

Interlude
G  D  C  D
G  D  C D Gadd11 G
G  D  C  D
G  D  C D Gadd11 G

Verse 5
GOupa's Nou In DEngeland,
En CGlenda Bid Lat Die Dsus4Biesies DBrand,
Gaan GLees Haar Blog, Haar DHond Is Dood,
Maar CGlenda Preek Die DLewende Gadd11Woord. G​

Outro
GGlenda, CGlenda, C#mGlenda, DGlenda,
BGlenda, EmGlenda, DGlenda, AGha,
GGlenda, CGlenda, C#mGlenda, DGlenda,
BGlenda, EmGlenda, DGlenda, AGha,
GGlenda, CGlenda, C#mGlenda, DGlenda,
BGlenda, EmGlenda, DGlenda, AGha.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

8)      Ingrid

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
B
Em  Em
G  Am    B7Ahaha,
Em  Em
G  Am    B7Ahaha.

Verse 1
EmEk Sit In My See Spelonk,
Ek EmHou Jou Dop Uit My Seewier Tronk,
AmEen Nag Het Ek Ingeloop,
My B7Hart Was Koud En Sonder Hoop.

Verse 2
My EmEinde Kon Jy Maklik Raai,
My EmLyf In Seewier Toegedraai,
Is Ek AmRegtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”,
Ek DLeef Vir Altyd In Die See.

Pre-Chorus
GRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek B7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My EmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En DEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die GMis Kom Soggens Ingerol,
Ek B7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek EmDuik Af In Die Silwer See,
Die DVrede Wat My “Dood” DMy GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7.

Verse 3
My EmLewe Was ‘N Bitter Stryd,
Ek EmKen Die Pyn Van Eensaamheid,
Deur AmMense Keer Op Keer Verlaat,
Die B7Liefde Word Oornag Die Haat,

Verse 4
My EmVerse Was My Woord Kasteel,
My EmWonderwêreld Van Verbeel,
Maar AmEen Nag Het Hul My Kom Soek,
Die DBranders Het My Naam Geroep.

Pre-Chorus
GRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek B7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My EmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En DEindelik Is My Hart Weer Heel.

Chorus
Die GMis Kom Soggens Ingerol,
Ek B7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek EmDuik Af In Die Silwer See,
Die DVrede Wat My “Dood” DMy GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7.

Interlude
Em  Em
G  Am    B7Ahaha,
Em  Em
G Am  D

Pre-Chorus
GRus En Vrede Vind Ek Hier,
Ek B7Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier,
My EmWêreldsmart Is Toe Geseël,
En DEindelik Is My Hart Weer Heel.

Outro
Die GMis Kom Soggens Ingerol,
Ek B7Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol,
Ek EmDuik Af In Die Silwer See,
Die DVrede Wat My “Dood” DMy GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGeeB7 . . .,
Die EmVrede Wat My “DDood” My GGee.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

9)      Saartjie

Chords
G6     320000
Capo: No
Intro
Am  Em  B7  Em
Am  Em  B7  Em

Verse 1
AmWie Is Die Meisie Met Die EmSagte Stem?
As B7Jy Haar Hoor, Sal EmJy Haar Ken?
AmWie Is Die Engel Met Die EmDonker Oë,
Wat In B7Kettings In Die EmStraat Afloop?

Chorus
Am Saartjie,G6 Saartjie,
Kom B7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse EmDuine,
Am Saartjie,G6 Saartjie,
B7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is EmMyne?

Verse 2
As AmJong Vrou Is Sy EmMeegevoer,
Deur B7Leë Beloftes Van EmWeelde En Roem,
Haar AmWêreld Moes Sy EmAgterlaat,
B7Uitgestal Soos ‘N EmDier Op Straat.

Chorus
Am Saartjie,G6 Saartjie,
Kom B7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse EmDuine,
Am Saartjie,G6 Saartjie,
B7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is EmMyne?

Instrumental
Am  G6  B  Em
Am  G6  Bsus4 B  Em

Chorus
Am Saartjie,G6 Saartjie,
Kom B7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse EmDuine,
Am Saartjie,G6 Saartjie,
B7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is EmMyne?

Chorus
Am Saartjie,G6 Saartjie,
Kom B7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse EmDuine,
Am Saartjie,G6 Saartjie,
B7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is EmMyne?

Verse 3
AmWie Is Die Meisie Met Die EmSagte Stem?
As B7Jy Haar Hoor, Sal EmJy Haar Ken?
AmWie Is Die Engel Met Die EmDonker Oë,
Wat In B7Kettings In Die EmStraat Afloop?

Outro
Am Saartjie,G6 Saartjie,
Kom B7Speel Weer Saam Met My Op Kaapse EmDuine,
Am Saartjie,G6 Saartjie,
B7Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is EmMyne?

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

10)     Racheltjie Die Beer

Capo: Fret 3

Intro
Am  Am

Chorus
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand, E​
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand. E​

Verse 1
Ons Loop DmHand Aan Hand, Ons DmRoep Die Dier,
Wat AmWeggedwaal Het, Hy Was AmNetnou Hier,
En ESoos Ons Loop, Begin Die Sneeu Te AmVal,
EEn As Die DmSon Verdwyn BeDmgin Jy Sing,
Om Die AmWelbekende AmNader Te Bring,
En DmOnbewus Loop Ons Op Die Dood Se Esus4Wal.   E​

Chorus
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand, E​
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand. E​

Verse 2
Ons Is DmDiep Verdwaal, Dis DmBitter Koud,
My AmOë Is Bang, My AmHart Is Benoud,
En Met Haar E7Dapper Oë Kyk Racheltjie Na AmMy,  E​
DmTrek My Trui Aan, DmVat My Jas,
AmKlim In Die Dié Miershoop, VerAmbeel Jou Dis ‘N Kas,
En DmEk Sal Die Deur Wees Wat Altyd Toe Sal Esus4Bly,   E​

Chorus
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand, E​
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand. E7​

Verse 3
En DmSoos Jy Sterf, BeDmgin Jy Sing,
Om Die AmWelbekende AmNader Te Bring,
En E7Doelbewus Loop Jy Op Die Dood Se AmWal, E7​
En Toe Die DmEngel Kom Om DmJou Te Haal,
Was Jou AmStem Verkluim, Jou AmLyf Was Kaal.
En DmSoos Jy Vlieg Het Die Laaste Sneeu GeE7val . . ..

Chorus
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand, E​
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand. E7​

Outro
AmRacheltjie De Beer, Jy Vat My Hand,
En Jy DmLei My Oor Die Verste Rand,
En My GHart ’S In Twee GeEbreek Oor Jou VaAmnaand .Am . ..

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *
Tersedia juga di nada dasar: C D G A

FAQ

Apa saja chord gitar untuk lagu Wagtende Nasie?

Chord gitar untuk lagu Wagtende Nasie adalah: E, Am, Dm, G, F, Am/C, D/F#, G#, A, Em, B7, B

Apa nada dasar asli lagu Wagtende Nasie?

Nada dasar aslinya adalah E.

Berapa tingkat kesulitan memainkan lagu Wagtende Nasie?

Tingkat kesulitannya adalah Advanced.

Bisakah saya memainkan Wagtende Nasie di nada dasar lain?

Bisa. Kamu bisa mengubah nada dasar lagu ini ke nada apa saja menggunakan fitur transpose.

Bisakah Wagtende Nasie dimainkan dengan gitar akustik?

Bisa. Chord ini cocok dimainkan dengan gitar akustik maupun elektrik.

Bisakah saya memainkan Wagtende Nasie dengan ukulele?

Chord Wagtende Nasie bisa dimainkan di gitar maupun ukulele, menggunakan bentuk chord masing-masing alat musik.

Ada berapa chord yang digunakan pada lagu Wagtende Nasie?

Lagu Wagtende Nasie menggunakan 12 chord: E, Am, Dm, G, F, Am/C, D/F#, G#, A, Em, B7, B

Bagaimana cara paling mudah memainkan Wagtende Nasie?

Kamu bisa menggunakan fitur transpose untuk mengubah nada dasar yang lebih pas dengan jangkauan vokalmu atau menggunakan bentuk chord yang lebih mudah.

Lagu Wagtende Nasie dibuat pada dekade berapa?

Lagu Wagtende Nasie dibuat pada dekade 2010an. Lihat daftar lagu dekade 2010an lainnya di sini

Apakah ada versi chord yang lebih mudah untuk Wagtende Nasie?

Ada. Ketuk tombol Simplify untuk mengubah chord Wagtende Nasie menjadi versi yang lebih mudah untuk pemula - ekstensi rumit seperti maj7, m7, dan angka 9 akan disederhanakan tanpa mengubah nada dasar atau progresi lagunya.

0.3x