Chordyes

Sien Jy Nou

Emile Minnie द्वारा Sien Jy Nou के लिए E स्केल में गिटार कॉर्ड्स और बोल

Bpm:      102
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
Em  D
Em  D

Verse 1
My EmVere Word Gepluk, Meneer,
My EmWoorde Word Gesluk, Meneer,
My DArm Word Gedraai, Meneer,
My DKinders Afgemaai, Meneer,
My EmWese Word Geruk, Meneer,
My EmMense Gaan Gebuk, Meneer,
My DVryheid Word Verswelg, Meneer,
My DSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer,

Verse 2
Die EmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis EmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My DDae Word Stadig Afgetel En,
DElkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My EmDeure Word Gesluit, Meneer,
My EmSpore Word Gestuit, Meneer,
My DStem Is 'N Masjiengeweer,
MenDeer.

Chorus
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​

Verse 3
My EmStrome Is Nou Stil, Meneer,
My EmMense Het Geen Wil, Meneer,
My DDiere Lê Vermink, Meneer,
My DBeker Is Geskink, Meneer,
My EmLand Is Kaal Geskeer, Meneer,
GeEmstroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met DHande Skurf En Kaal Sê Ek:
MeDneer.

Chorus
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​

Verse 4
My EmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou EmSente Vir My Vel, Meneer,
My DKop 'N Katedraal Waar My,
VerDlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die EmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is EmStukkend En Verniel, Meneer,
My DLied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.

Chorus
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​
Sien Jy EmNou? Em​
Sien Jy DNou?D​

Verse 5
Sien Jy EmNou?
(My EmVere Word Gepluk, Meneer,
My EmWoorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy DNou?
(My DArm Word Gedraai, Meneer,
My DKinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy EmNou?
(My EmWese Word Geruk, Meneer,
My EmMense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy DNou?
(My DVryheid Word Verswelg, Meneer,
My DSkuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy EmNou?
(Die EmLiefde Het Gewyk, Meneer,
Dis EmHaat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy DNou?
(My DDae Word Stadig Afgetel En,
DElkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy EmNou?
(My EmDeure Word Gesluit, Meneer,
My EmSpore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy DNou?
(My DStem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My DStem Is 'N Masjiengeweer),

Outro
My EmHart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou EmSente Vir My Vel, Meneer,
My DKop 'N Katedraal Waar My,
VerDlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die EmVensters Tot My Siel, Meneer,
Is EmStukkend En Verniel, Meneer,
My DLied Weerklink Vir Ewig In Die DNiet.
इन स्केल में भी उपलब्ध: Am (मूल स्केल) C D G

FAQ

Sien Jy Nou के लिए कॉर्ड्स क्या हैं?

Sien Jy Nou के लिए कॉर्ड्स हैं: Em, D

Sien Jy Nou की मूल कुंजी (key) क्या है?

मूल कुंजी Am है।

Sien Jy Nou को बजाने की कठिनाई क्या है?

कठिनाई का स्तर Beginner है।

क्या मैं Sien Jy Nou को किसी अन्य की (key) में बजा सकता हूँ?

हाँ। आप ट्रांसपोज़ सुविधा का उपयोग करके गाने को किसी भी की (key) में ट्रांसपोज़ कर सकते हैं।

क्या Sien Jy Nou को एकॉस्टिक गिटार पर बजाया जा सकता है?

हाँ। कॉर्ड्स एकॉस्टिक और इलेक्ट्रिक गिटार दोनों के लिए काम करते हैं।

क्या मैं Sien Jy Nou को गिटार पर बजा सकता हूँ?

Sien Jy Nou के कॉर्ड गिटार और यूकूलेले दोनों पर बजाए जा सकते हैं, हर वाद्ययंत्र के अपने कॉर्ड आकार का उपयोग करके।

Sien Jy Nou में कितने कॉर्ड्स का उपयोग किया जाता है?

Sien Jy Nou में 2 कॉर्ड्स का उपयोग होता है: Em, D

Sien Jy Nou को बजाने का सबसे आसान तरीका क्या है?

आप ट्रांसपोज़ सुविधा का उपयोग करके की (key) को बदल सकते हैं जो आपके वोकल रेंज से बेहतर मेल खाती हो या आसान कॉर्ड आकृतियों का उपयोग कर सकते हैं।

Sien Jy Nou गाना किस दशक में बना था?

Sien Jy Nou गाना 2000 के दशक में बनाया गया था। यहाँ 2000 के और भी गाने देखें

क्या Sien Jy Nou के लिए आसान कॉर्ड वर्शन उपलब्ध हैं?

हां। Sien Jy Nou के कॉर्ड्स को शुरुआती लोगों के लिए आसान बनाने के लिए सरल करें बटन दबाएं - इससे maj7, m7 और 9वें जैसे एडवांस एक्सटेंशन हट जाते हैं, बिना गाने की मूल कुंजी या प्रोग्रेशन बदले।

0.3x