Chordyes

Speletjie

Grundlegende Gitarrenakkorde und Songtexte für Speletjie von Emile Minnie

Bpm:      110
Released: 22 June 2015
Album:    Donker Liefde

Capo: 3 fret

Intro
Am  Dm
Am  Dm  E  Am

Verse 1
E  AmVroeg-Oggend Lig Spoel DmIn By My Deur,
Ek EDink Dadelik Aan AmJou,
E SAmal Ek Jou Bel Of 'N DmEmail Stuur?
Ek EWhatsapp Jou Maar AmGou.

Verse 2
AmSpring Deur Die Stort En DmSpring Aan Die Werk,
En EKyk Vir 'N RepAmly,
E  AmMy Telefoon Is Stil DmSoos Die Graf,
En EAngs Wag Om Die DrAmaai.

Chorus
Die DmLiefde Is 'N Speletjie,
Ek AmGooi Die Bal Vir Jou,
En DmWanneer Die Bal Nie Terugkom Nie,
Is Die Esus4Speletjie Maar EFlou.

Verse 3
Die AmDag Gaan Sy Gang, SoDmveel Om Te Doen,
Jou EStilte Kou En AmKnaag,
E  AmIs Jy Te Besig? DmDink Jy Aan My?
My EGoeie Bui Vervaag.Am​

Verse 4
WanAmneer Die Son Sak Is DmEk 'N Wrak,
My ESelfbeeld Op Die AmVloer,
E  Am Ek Eindig Op Soos 'N DmZombie,
Wat Net EVir 'N Selfoon LoerAm.

Chorus
Die DmLiefde Is 'N Speletjie,
Ek AmGooi Die Bal Vir Jou,
En DmWanneer Die Bal Nie Terugkom Nie,
Is Die Esus4Speletjie Maar EFlou.

Interlude
Am  Dm  E  Am
Am  Dm  E  Am
E Am  Dm  E  Am
Am  Dm  E  Am

Chorus
Die DmLiefde Is 'N Speletjie,
Ek AmGooi Die Bal Vir Jou,
En DmWanneer Die Bal Nie Terugkom Nie,
Is Die Esus4Speletjie Maar EFlou.

Verse 5
AmElfuur Die Nag Is Ek DmDesperaat,
Om Te EDrink Van Jou FonAmtein,
E  AmEk Skakel My Foon Aan, DmSoek Jou Op,
En ESien Jy Is AanAmlyn.

Outro
My AmHart In My Keel, My DmPalms Nat,
Sit EEk Die Foon Maar AmAf,
AmJy't Dalk 'N Ander DmLiefde Gevind,
My EHart Roer In Sy AmGrafAm.
Auch verfügbar in: C D E G

FAQ

Was sind die Akkorde für Speletjie?

Die Akkorde für Speletjie sind: Am, Dm, E, Esus4

Was ist die Originaltonart von Speletjie?

Die Originaltonart ist Am.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Speletjie?

Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.

Kann ich Speletjie in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Speletjie auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Speletjie auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Speletjie lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Speletjie verwendet?

Speletjie verwendet 4 Akkorde: Am, Dm, E, Esus4

Was ist der einfachste Weg, um Speletjie zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Speletjie?

Speletjie stammt aus den 2010ern. Weitere Songs aus den 2010 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Speletjie?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Speletjie in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x