Chordyes

Kry My

Gitarrenakkorde und Songtext für Kry My von Emile Minnie in der Tonart A

Bpm:      96
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: No

Intro
A  E  F#m  D

Verse 1
AWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel,
EWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël,
Oh F#mWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat,
DWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat.

Verse 2
AWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad,
EWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat,
Oh F#mWie Kan My Red As Die Donker Daal?
DWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal?

Interlude
A  E  F#m  D

Verse 3
Ek ALees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof,
Ek ELuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof,
Ek F#mSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai,
DVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai.

Verse 4
AGee My Die Wind, Gee My Die Son,
EGee My Die Reën As Die Winter Kom,
Oh, F#mGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal,
DGee My Jou Liefde As Die Donker Daal.

Interlude
A  E  F#m  D
A  E  F#m  D

Verse 5
Ek AMis Jou Lag As Ek Grappies Maak,
Ek EMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak,
Ek F#mMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê,
Ek DMis Jou Asem As Jy ELangs My Lê.

Outro
Want BJy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad,
F#Jy Is Die Lig In 'N Duistere Gat,
Oh G#mJy Kan My Red As Die Donker Daal,
EJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal,
B  Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom G#mHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom G#mHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom G#mHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My Kom BHaal,
Jy Kan My Kom F#Haal,
Jy Kan My Kom G#mHaal,
Jy Kan My Kom EHaal,
Jy Kan My BKry.
Auch verfügbar in: C (Originaltonart) D E G

FAQ

Was sind die Akkorde für Kry My?

Die Akkorde für Kry My sind: A, E, F#m, D, B, F#, G#m

Was ist die Originaltonart von Kry My?

Die Originaltonart ist C.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Kry My?

Der Schwierigkeitsgrad ist Intermediate.

Kann ich Kry My in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Kry My auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Kry My auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Kry My lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Kry My verwendet?

Kry My verwendet 7 Akkorde: A, E, F#m, D, B, F#, G#m

Was ist der einfachste Weg, um Kry My zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Kry My?

Kry My stammt aus den 2000ern. Weitere Songs aus den 2000 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Kry My?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Kry My in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x