Chordyes

Charlize

Grundlegende Gitarrenakkorde und Songtexte für Charlize von Emile Minnie

Bpm:      135
Released: 1 Dec 2016
Album:    15 Onvergeetlike Jare

Capo: 3 fret

Intro
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E

Verse 1
As Die AmLig Verdof Op Jou EMooi Gesig,
As Die GFokus Skuif Na Die D/F#Volgende Berig,
As Jy FHuis Toe Ry Aan Die VerC/Ekeerde Kant,
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Verse 2
As AmAlmal Uiteindelik 'N EStukkie Van Jou Het,
As Jy Die GLeuen Verstaan: "Om 'N D/F#Ster Te Wees Is Pret",
FRaak Dit Dan Stil En C/EEensaam Aan Jou Kant?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Verse 3
As Die AmRooi Tapyt Se ERooi Verbleik,
As Die GDroom Van Rus En D/F#Vrede Jou Ontwyk,
FVoel Jy Nog Steeds Jou C/EBloed Se Band?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Verse 4
As Jy AmLees Van Al Die EDrama Hier,
Hier'sG Meer Aksie As In D/F#Mad Max 4,
FVoel Jy Die EmpaC/Etie Wat Brand?
B7Mis Jy Jou SuiderEland?

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Bridge
Die DmOnreg Wat Hier Teen Die CHemel Uitbasuin,
Die ESwaarde Wat Kruis In AmEden Se Tuin, G/B
Die DmKaarte Wat Val, Die CPoppe Wat Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Instrumental
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E
Am  E/G#  G  D/F#
F  C/E  B7  E

Chorus
DmMis Jy Die Reën Wat Op Die CWynland Val,
Die EBranders Wat Dreun In Die AmOos-Kaap En NaG/Btal,
Die DmVrystaat Se Stilte, Die CHoëveld Se Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?

Outro
Die DmOnreg Wat Hier Teen Die CHemel Uitbasuin,
Die ESwaarde Wat Kruis In AmEden Se G/BTuin,
Die DmKaarte Wat Val, Die CPoppe Wat Dans,
EMis Jy Die Afrikaans?
Die AfriAmkaans.
Auch verfügbar in: C D E G

FAQ

Was sind die Akkorde für Charlize?

Die Akkorde für Charlize sind: Am, E/G#, G, D/F#, F, C/E, B7, E, Dm, C, G/B

Was ist die Originaltonart von Charlize?

Die Originaltonart ist Am.

Wie hoch ist der Schwierigkeitsgrad beim Spielen von Charlize?

Der Schwierigkeitsgrad ist Advanced.

Kann ich Charlize in einer anderen Tonart spielen?

Ja. Sie können den Song mit der Transponierfunktion in jede beliebige Tonart transponieren.

Kann Charlize auf einer Akustikgitarre gespielt werden?

Ja. Die Akkorde funktionieren sowohl für Akustik- als auch für E-Gitarre.

Kann ich Charlize auf der Ukulele spielen?

Die Akkorde von Charlize lassen sich sowohl auf der Gitarre als auch auf der Ukulele spielen – jeweils mit den passenden Akkordformen des jeweiligen Instruments.

Wie viele Akkorde werden in Charlize verwendet?

Charlize verwendet 11 Akkorde: Am, E/G#, G, D/F#, F, C/E, B7, E, Dm, C, G/B

Was ist der einfachste Weg, um Charlize zu spielen?

Sie können die Transponierfunktion verwenden, um die Tonart so zu ändern, dass sie besser zu Ihrem Stimmumfang passt, oder einfachere Akkordgriffe verwenden.

Aus welchem Jahrzehnt stammt Charlize?

Charlize stammt aus den 2010ern. Weitere Songs aus den 2010 hier ansehen

Gibt es einfachere Akkordversionen für Charlize?

Ja. Tippe auf die Schaltfläche Vereinfachen, um die Akkorde von Charlize in eine anfängerfreundliche Version umzuwandeln - dabei werden fortgeschrittene Erweiterungen wie maj7, m7 und None entfernt, ohne die Tonart oder den Akkordverlauf des Songs zu ändern.

0.3x