Chordyes

Wolraad Woltemade

Guitar Chords & Lyrics for Wolraad Woltemade by Emile Minnie in the key of C

Bpm:      151
Released: 30 April 2014
Album:    Wagtende Nasie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
Cm  G7  D#  Fm
G  G7  Cm  G7
Cm  G7  D#  Fm
G  G7  Cm  G

Verse 1
Ons CmSkip Gaan Ten Gronde, Dit G7Blits En Dit Donder,
Die PaD#niek En Die Chaos Is ‘N YG7sterhand,
Wat CmKlem Om My Hart, Wat My GeG7bede Tart,
Ek D#Sien Hoe Ek Sterf In ‘N VG7reemde Land,
G#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir MCmy?  Cm​
G#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van MGsus4y?     G​

Chorus
FmWolraad Woltemade, Jou CmPerd Klief Deur Die Water,
Jou G7Hande Reik Uit CmNa My Toe,
Maar FmWolraad Woltemade, Ek CmWorstel In Die Water, Ek G7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My CmOë.

Interlude
Cm  G7  D#  Fm
G  G7  Cm  G7

Verse 2
Die CmLig Is ‘N Lem Wat G7Deur My Sny,
My D#Asem Word Rotse BG7inne My,
Die CmLas Is Te Swaar, Ons G7Trek Jou Saam,
Die D#Half-Verdrinktes RG7oep Jou Naam,
G#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir MCmy?  Cm​
G#Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van MGsus4y?     G​

Chorus
FmWolraad Woltemade, Jou CmPerd Klief Deur Die Water,
Jou G7Hande Trek Jou CmOnder Toe,
En FmWolraad Woltemade, Jy CmWorstel In Die Water, Jy G7Sink,
Jy Sien Die Vrees In My CmOë.

Interlude
Cm  G7  D#  Fm
G  G7  Cm  G7

Verse 3
Die CmStorm Is Klaar, Die G7Golwe Bedaar,
En CmStilte Hang Oor G7Elke Hoof,
Vir CmWolraad En Elke G7Man En Vrou,
Die CmLewe So Gou G7Uitgedoof,
G#Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir JCmou, Cm​
G#Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir JGsus4ou,    G​

Outro
FmWolraad Woltemade, Jou CmPerd Klief Deur Die Water,
En G7So Word Jy Ons CmLand Se Held,
Maar FmWolraad Woltemade, Jy CmTuimel Deur Die Water, Jy G7Sink,
   N.c.
En Daar Is Lig In Jou Oë,

En Daar Is Lig In Jou CmOë.
G G7 Cm
Also available in: Em (Original) D G A

FAQ

What are the chords for Wolraad Woltemade?

The chords for Wolraad Woltemade are: Cm, G7, D#, Fm, G, G#, Gsus4

What is the original key of Wolraad Woltemade?

The original key is Em.

What is the difficulty of playing Wolraad Woltemade?

The difficulty level is Intermediate.

Can I play Wolraad Woltemade in another key?

Yes. You can transpose the song to any key using the transpose feature.

Can Wolraad Woltemade be played on an acoustic guitar?

Yes. The chords work for both acoustic and electric guitar.

Can I play Wolraad Woltemade on ukulele?

Chord Wolraad Woltemade can be played on guitar or ukulele using their respective chord shapes.

How many chords are used in Wolraad Woltemade?

Wolraad Woltemade uses 7 chords: Cm, G7, D#, Fm, G, G#, Gsus4

What is the easiest way to play Wolraad Woltemade?

You can use the transpose feature to change the key to one that better matches your vocal range or uses easier chord shapes.

What decade was Wolraad Woltemade released in?

Wolraad Woltemade was released in the 2010s. See more 2010s songs here

Are there easier chord versions for Wolraad Woltemade?

Yes. Tap the Simplify button to switch Wolraad Woltemade to beginner-friendly chords - it drops advanced extensions like maj7, m7, and 9ths without changing the song's key or progression.

0.3x