Bpm: 96 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Capo: No Intro D A Bm G Verse 1 DWat Kan Ek Sê, Daar's 'N Knop In My Keel, AWat Kan Ek Skryf In Die Volgende Reël, Oh BmWat Kan Ek Sê, Ek Is Klaar Gepraat, GWaar Gaan Ek Heen, Dis 'N Doodloopstraat. Verse 2 DWaar Is Die Vlam, Dis 'N Pikswart Pad, AWaar Is Die Lig, Dis 'N Duistere Gat, Oh BmWie Kan My Red As Die Donker Daal? GWie Is Die Een Wat Vir My Kom Haal? Interlude D A Bm G Verse 3 Ek DLees Die Koerant, Dis Net Moord En Roof, Ek ALuister Die Nuus, Maar Ek Hou My Doof, Ek BmSit Aan Die Kassie Dis 'N Groot Lawaai, GVat My Liewer Op 'N Kaapse Draai. Verse 4 DGee My Die Wind, Gee My Die Son, AGee My Die Reën As Die Winter Kom, Oh, BmGee My Die Vlaktes In Die Ou Transvaal, GGee My Jou Liefde As Die Donker Daal. Interlude D A Bm G D A Bm G Verse 5 Ek DMis Jou Lag As Ek Grappies Maak, Ek AMis Jou Oë Wat Aan Die Hemel Raak, Ek BmMis Jou Lyf Wat Myne Wil Hê, Ek GMis Jou Asem As Jy ALangs My Lê. Outro Want EJy Is Die Vlam Op 'N Pikswart Pad, BJy Is Die Lig In 'N Duistere Gat, Oh C#mJy Kan My Red As Die Donker Daal, AJy Is Die Een Wat Vir My Kom Haal, E Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom C#mHaal, Jy Kan My Kom AHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom C#mHaal, Jy Kan My Kom AHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom C#mHaal, Jy Kan My Kom AHaal, Jy Kan My Kom EHaal, Jy Kan My Kom BHaal, Jy Kan My Kom C#mHaal, Jy Kan My Kom AHaal, Jy Kan My EKry.
FAQ
ما هي أوتار أغنية Kry My؟
أوتار أغنية Kry My هي: D, A, Bm, G, E, B, C#m
ما هو المفتاح الأصلي لأغنية Kry My؟
المفتاح الأصلي هو C.
ما هي صعوبة عزف أغنية Kry My؟
مستوى الصعوبة هو Intermediate.
هل يمكنني عزف Kry My في مفتاح آخر؟
نعم. يمكنك تغيير مفتاح الأغنية إلى أي مفتاح باستخدام ميزة النقل (transpose).
هل يمكن عزف Kry My على جيتار أكوستيك؟
نعم. الأوتار مناسبة لكل من الجيتار الأكوستيك والكهربائي.
هل يمكنني عزف Kry My على اليوكوليلي؟
يمكن عزف أوتار Kry My على الجيتار أو اليوكوليلي، باستخدام أشكال الأوتار الخاصة بكل آلة.
كم عدد الأوتار المستخدمة في Kry My؟
أغنية Kry My تستخدم 7 أوتار: D, A, Bm, G, E, B, C#m
ما هي أسهل طريقة لعزف Kry My؟
يمكنك استخدام ميزة النقل (transpose) لتغيير المفتاح إلى مفتاح يناسب نطاقك الصوتي أو استخدام أشكال أوتار أسهل.
في أي عقد صدرت أغنية Kry My؟
صدرت أغنية Kry My في عقد 2000. شاهد المزيد من أغاني عقد 2000 هنا
هل توجد نسخ أسهل من الأوتار لأغنية Kry My؟
نعم. اضغط على زر التبسيط لتحويل أوتار Kry My إلى نسخة مناسبة للمبتدئين - يزيل هذا الامتدادات المتقدمة مثل maj7 وm7 والتسعات دون تغيير مقام الأغنية أو تسلسل أوتارها.
وترات الغيتار
D
A
Bm
G
E
B
C#m
Capo · play original chords