Chordyes

Jy Si Die Een

أوتار الجيتار وكلمات أغنية Jy Si Die Een بواسطة Emile Minnie بمقام E

Bpm:      150
Released: 26 May 2006
Album:    Dagbreek

Capo: 4 fret

Intro
Em  Cm
Em  Cm

Verse 1
EmJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met CmSagte, Donker Grond,
EmJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou CmLippe Teen My Mond.

Verse 2
G#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan D#Praat Ons Land En Sand,
A#Jy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die GSon Se Strale Brand.

Verse 3
EmJy Is Die Een Wat Jou Vlerke Sprei,
En Na CmVerre Lande Reis,
EmJy Is Die Een Wat Jou Stem Laat Hoor,
As Jy Die CmGod Van Vryheid Prys.

Verse 4
G#Jy Is Die Een Wat Elke Keer,
TeD#rug Na My Toe Kom,
A#Jy Is Die Een Wat Jaar Na Jaar,
In My GDroë Woestynland Blom.

Pre-Chorus
Jy Is Die CmEen,
Jy Is Die CEen,

Chorus
FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N CBaken In Die Nag,
FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En CSaam Met My Kan Lag.

Verse 5
FmJy Is Die Een Wat Ek Teen My Dra,
Soos 'N CmPasgebore Kind,
FmJy Is Die Een Wat Die Naelstring Knip,
En My CmHegter Aan Jou Bind.

Verse 6
G#Jy Is Die Een Wat Soos 'N Ma,
Die D#Wêreld Vir My Wys,
A#Jy Is Die Een, My Bondgenoot,
Op HieGrdie Lewensreis,

Pre-Chorus
Jy Is Die CmEen,
Jy Is Die CEen,

Chorus
FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N CBaken In Die Nag,
FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En CSaam Met My Kan Lag.

Interlude
Em  Cm
Em  Cm
G#  D#  A#   G Gsus4  G

Pre-Chorus
Jy Is Die CmEen,
Jy Is Die CEen.

Chorus
FmJy Is Die Een Wat My Hartklop Hoor,
Soos 'N CBaken In Die Nag,
FmJy Is Die Een Wat My Kop Verstaan,
En CSaam Met My Kan Lag.

Verse 7
GmJy Is Die Een Wat My Moed Inpraat,
As Die DStorms Aan My Ruk,
GmJy Is Die Een, Die Enigste Een,
DJy    Is My GF#meluk, D    F#m     D​

Outro
F#mJy Is Die Een Wat My Wortels Voed,
Met DSagte, Donker Grond,
F#mJy Is Die Een Wat My Stam Omhels,
Ek Voel Jou DLippe Teen My Mond,
A#Jy Is Die Een Wat In My Mik Kom Lê,
Dan FPraat Ons Land En Sand,
CJy Is Die Een Wat In My Koelte Klim,
As Die ASon,
Se Strale DmDraaA#i
Dm  A#
Dm  A#
Dm  A#
Dm  A#
Dm  A#
Dm  Dm
متوفر أيضاً بمقام: Cm (المقام الأصلي) D G A

FAQ

ما هي أوتار أغنية Jy Si Die Een؟

أوتار أغنية Jy Si Die Een هي: Em, Cm, G#, D#, A#, G, C, Fm, Gsus4, Gm, D, F#m

ما هو المفتاح الأصلي لأغنية Jy Si Die Een؟

المفتاح الأصلي هو Cm.

ما هي صعوبة عزف أغنية Jy Si Die Een؟

مستوى الصعوبة هو Advanced.

هل يمكنني عزف Jy Si Die Een في مفتاح آخر؟

نعم. يمكنك تغيير مفتاح الأغنية إلى أي مفتاح باستخدام ميزة النقل (transpose).

هل يمكن عزف Jy Si Die Een على جيتار أكوستيك؟

نعم. الأوتار مناسبة لكل من الجيتار الأكوستيك والكهربائي.

هل يمكنني عزف Jy Si Die Een على اليوكوليلي؟

يمكن عزف أوتار Jy Si Die Een على الجيتار أو اليوكوليلي، باستخدام أشكال الأوتار الخاصة بكل آلة.

كم عدد الأوتار المستخدمة في Jy Si Die Een؟

أغنية Jy Si Die Een تستخدم 12 أوتار: Em, Cm, G#, D#, A#, G, C, Fm, Gsus4, Gm, D, F#m

ما هي أسهل طريقة لعزف Jy Si Die Een؟

يمكنك استخدام ميزة النقل (transpose) لتغيير المفتاح إلى مفتاح يناسب نطاقك الصوتي أو استخدام أشكال أوتار أسهل.

في أي عقد صدرت أغنية Jy Si Die Een؟

صدرت أغنية Jy Si Die Een في عقد 2000. شاهد المزيد من أغاني عقد 2000 هنا

هل توجد نسخ أسهل من الأوتار لأغنية Jy Si Die Een؟

نعم. اضغط على زر التبسيط لتحويل أوتار Jy Si Die Een إلى نسخة مناسبة للمبتدئين - يزيل هذا الامتدادات المتقدمة مثل maj7 وm7 والتسعات دون تغيير مقام الأغنية أو تسلسل أوتارها.

0.3x