Chordyes

Donker Liefde

أوتار الجيتار وكلمات أغنية Donker Liefde بواسطة Emile Minnie بمقام G

Bpm:      127
Released: 22 June 2015
Album:    Donker Liefde

Capo: 1 fret

Intro
Gm  Fsus2  D#maj7  D7
Gm  Fsus2  D#maj7  D7

Verse 1
Op 'N GmVrydag In Die Somer,
Fsus2Het Ek Jou Ontmoet,
Jou D#maj7Glimlag Was Innemend,
Jy't My D7Met Die Hand Gegroet.

Verse 2
Ons Het GmLank Gesit En Praat,
Oor Die Fsus2Lewe En Nog Wat,
Jy Was D#maj7Eerlik En So Openlik,
My D7Hart Het Vlam Gevat.

Verse 3
'N AmDag Of Vyftien Later,
EmHet Jy My Gebel,
OorFstelp En Uit Die Veld Geslaan,
EmWou Ek Jou Vertel.

Verse 4
Hoe Jou AmStem My Knieë Lam Maak,
Hoe Jou EmWoorde My Bekoor,
OnFwetend Hoe Jou Stilte,
My EmEendag Sou Deurboor.

Chorus
AmJy's My DonkerEm Liefde,
'N FVlam Wat Somber ESkyn,
AmJy's My DonkerEm Liefde,
FKyk Hoe My Lig VerEdwyn.

Verse 5
Jou AmLiefde Was My Dwelm,
Ek Was GHeeltemal Verslaaf,
Aan Jou FWoorde, Aan Jou Dade,
Aan Jou EHartklop As Jy Slaap.

Verse 6
Ons AmPassie Was Al Dringender,
Net GSoos 'N Stoeigeveg,
En FEendag Het Jy Stil Geword,
N.c.
Eendag Was Jy Weg.

Chorus
AmJy's My DonkerEm Liefde,
'N FVlam Wat Somber ESkyn,
AmJy's My DonkerEm Liefde,
FKyk Hoe My Lig VerEdwyn.

Instrumental
Am  Em  F  E
Am  Em  F  E
Am  Em  F  E
Am  Em  F  E

Verse 7
Nou BmSien Ek Jou Gesig,
In 'N F#mVreemde Se Gelaat,
Ek GDag Ek Hoor Jou Stem,
Dis Net My F#Bure Wat Daar Praat.

Verse 8
Ek BmWas Al Op 'N "Date",
Die F#mAandjie Was Maar Flou,
GJy Is Onvervangbaar,
        N.c.
Ek Dink Heeltyd Aan Jou,

Chorus
BmJy's My DonkerF#m Liefde,
'N GVlam Wat Somber F#Skyn,
BmJy's My DonkerF#m Liefde,
GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn.

Outro
BmJy's My DonkerF#m Liefde,
'N GVlam Wat Somber F#Skyn,
BmJy's My DonkerF#m Liefde,
GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn.
My Lig VerBmdwynF#m,
GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn,
My Lig VerBmdwynF#m,
GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn,
My Lig VerBmdwynF#m,
GKyk Hoe My Lig VerF#dwyn,
My Lig VerBmdwynF#m.    G   F#
Bm
متوفر أيضاً بمقام: Em (المقام الأصلي) C D A

FAQ

ما هي أوتار أغنية Donker Liefde؟

أوتار أغنية Donker Liefde هي: Gm, Fsus2, D#maj7, D7, Am, Em, F, E, G, Bm, F#m, F#

ما هو المفتاح الأصلي لأغنية Donker Liefde؟

المفتاح الأصلي هو Em.

ما هي صعوبة عزف أغنية Donker Liefde؟

مستوى الصعوبة هو Advanced.

هل يمكنني عزف Donker Liefde في مفتاح آخر؟

نعم. يمكنك تغيير مفتاح الأغنية إلى أي مفتاح باستخدام ميزة النقل (transpose).

هل يمكن عزف Donker Liefde على جيتار أكوستيك؟

نعم. الأوتار مناسبة لكل من الجيتار الأكوستيك والكهربائي.

هل يمكنني عزف Donker Liefde على اليوكوليلي؟

يمكن عزف أوتار Donker Liefde على الجيتار أو اليوكوليلي، باستخدام أشكال الأوتار الخاصة بكل آلة.

كم عدد الأوتار المستخدمة في Donker Liefde؟

أغنية Donker Liefde تستخدم 12 أوتار: Gm, Fsus2, D#maj7, D7, Am, Em, F, E, G, Bm, F#m, F#

ما هي أسهل طريقة لعزف Donker Liefde؟

يمكنك استخدام ميزة النقل (transpose) لتغيير المفتاح إلى مفتاح يناسب نطاقك الصوتي أو استخدام أشكال أوتار أسهل.

في أي عقد صدرت أغنية Donker Liefde؟

صدرت أغنية Donker Liefde في عقد 2010. شاهد المزيد من أغاني عقد 2010 هنا

هل توجد نسخ أسهل من الأوتار لأغنية Donker Liefde؟

نعم. اضغط على زر التبسيط لتحويل أوتار Donker Liefde إلى نسخة مناسبة للمبتدئين - يزيل هذا الامتدادات المتقدمة مثل maj7 وm7 والتسعات دون تغيير مقام الأغنية أو تسلسل أوتارها.

0.3x