Chordyes

Wagtende Nasie

Wagtende Nasie Lyrics by Emile Minnie

Released: 30 April 2014 Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The Tabbed Version. Tabbed By 1. Wagtende Nasie 2:43 Doheuvel 2. Wolraad Woltemade 4:06 Doheuvel 3. Saamstaanliedjie 2:52 Doheuvel 4. Charlize 3:18 Doheuvel 5. Nataniël 2:21 Doheuvel 6. Evita 2:59 Doheuvel 7. Glenda 2:35 Doheuvel 8. Ingrid 2:43 Doheuvel 9. Saartjie 2:41 Doheuvel 10. Racheltjie De Beer 3:52 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Wagtende Nasie Intro Verse 1 Ek Wag Vir Die Wekker Om My Wakker Te Wroeg, Ek Wag Vir Die Rooster Om My Brood Uit Te Spoeg, Ek Wag Vir My Kind, Ek Wag Vir Die Trein, En Ek Sidder Vir Die Groeiende Onrus In My Brein. Verse 2 Ek Wag Vir Die Melkman, Ek Wag Vir My Pos, Ek Wag In 'N Tou Om Te Betaal Vir My Kos, Ek Wag Vir Die Nuus En Ek Wag Vir Die Weer, En In My Hart Kan Ek Die Wrewel Nie Meer Keer Nie, Ons Wag Vir Geboorte, Ons Wag Vir Die Graf, Ons Wag Vir Die Oordeel En Ons Wag Vir Die Straf, En Deur Dit Alles Bly Ons Bewus, Dat Ons Al Verder Dryf Van Die Ewige Rus. Verse 3 Ons Wag Vir Herlewing, Ons Wag Vir Die Vuur, So Staan Ons Afwagtend Na Die Hemel En Tuur, Ons Wag Vir Profete, Tekens Van Bo, So Wag Ons Vir Iets Om In Te Glo, Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Die Mensdom Is Mal), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Waar's Die Spaceship Wat My Moes Kom Haal?), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Ons Wag Ons Lewens Om), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag), (Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag). Verse 4 Ons Wag Vir Herlewing, Ons Wag Vir Die Vuur, So Staan Ons Afwagtend Na Die Hemel En Tuur, Ons Wag Vir Profete, Tekens Van Bo, So Wag Ons Vir Iets Om In Te Glo, Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Die Mensdom Is Mal), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Waar's Die Spaceship Wat My Moes Kom Haal?), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Ons Wag Ons Lewens Om), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag), (Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag Wag). Instrumental Outro Ons Wag Vir Herlewing, Ons Wag Vir Die Vuur, So Staan Ons Afwagtend Na Die Hemel En Tuur, Ons Wag Vir Profete, Tekens Van Bo, So Wag Ons Vir Iets Om In Te Glo, Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wagtende Wagtende Wagtende Wagtende), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wagtende Wagtende Wagtende Wagtende), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wagtende Wagtende Wagtende Wagtende), Ons Is 'N Wagtende Nasie, (Wagtende Wagtende Wagtend Wag). * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Wolraad Woltemade Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ons Skip Gaan Ten Gronde, Dit Blits En Dit Donder, Die Paniek En Die Chaos Is ‘N Ysterhand, Wat Klem Om My Hart, Wat My Gebede Tart, Ek Sien Hoe Ek Sterf In ‘N Vreemde Land, Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir My? Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van My? Chorus Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, Jou Hande Reik Uit Na My Toe, Maar Wolraad Woltemade, Ek Worstel In Die Water, Ek Sink, Jy Sien Die Vrees In My Oë. Interlude Verse 2 Die Lig Is ‘N Lem Wat Deur My Sny, My Asem Word Rotse Binne My, Die Las Is Te Swaar, Ons Trek Jou Saam, Die Half-Verdrinktes Roep Jou Naam, Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir My? Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van My? Chorus Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, Jou Hande Trek Jou Onder Toe, En Wolraad Woltemade, Jy Worstel In Die Water, Jy Sink, Jy Sien Die Vrees In My Oë. Interlude Verse 3 Die Storm Is Klaar, Die Golwe Bedaar, En Stilte Hang Oor Elke Hoof, Vir Wolraad En Elke Man En Vrou, Die Lewe So Gou Uitgedoof, Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Jou, Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Jou, Outro Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, En Daar Is Lig In Jou Oë. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Saamstaanliedjie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ons Land Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, Bruin En Wit, Swart En Geel, Ons Staan As ‘N Nasie In Ons Fleur. Gee My Jou Hand En Kom Ons Deel, Kom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel Hoe Ons Bure Se Skoene Loop, Kom Ons Laat Ons Harte Praat. Ek Sê Jou Wat: Volg My Raad. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Verse 2 In 1994 Was Die Wêreld Stom. Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom, Maar Madiba Het Die Gees Gelei. Almal Gelyk, Ons Is Almal Vry, Nou Het Ons Die Gulde Kans. Sal Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans? Nou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. Ek Sê Jou Wat: Kapityt! Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Bridge Soms Is Die Stormwolke Swaar As Die Donder En Blits Nie Wil Bedaar Nie, Die Petrol Styg, Die Rand Val, Die Kinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie, Soms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die Eend Ingooi, Stap Dan Na Jou Buurman Om Hom Uit Te Nooi . . .. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Outro Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Charlize Intro Verse 1 As Die Lig Verdof Op Jou Mooi Gesig, As Die Fokus Skuif Na Die Volgende Berig, As Jy Huis Toe Ry Aan Die Verkeerde Kant, Mis Jy Jou Suiderland? Verse 2 As Almal Uiteindelik 'N Stukkie Van Jou Het, As Jy Die Leuen Verstaan: "Om 'N Ster Te Wees Is Pret", Raak Dit Dan Stil En Eensaam Aan Jou Kant? Mis Jy Jou Suiderland? Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Verse 3 As Die Rooi Tapyt Se Rooi Verbleik, As Die Droom Van Rus En Vrede Jou Ontwyk, Voel Jy Nog Steeds Jou Bloed Se Band? Mis Jy Jou Suiderland? Verse 4 As Jy Lees Van Al Die Drama Hier, Hier's Meer Aksie As In Mad Max 4, Voel Jy Die Empatie Wat Brand? Mis Jy Jou Suiderland? Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Bridge Die Onreg Wat Hier Teen Die Hemel Uitbasuin, Die Swaarde Wat Kruis In Eden Se Tuin, Die Kaarte Wat Val, Die Poppe Wat Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Instrumental Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Outro Die Onreg Wat Hier Teen Die Hemel Uitbasuin, Die Swaarde Wat Kruis In Eden Se Tuin, Die Kaarte Wat Val, Die Poppe Wat Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Die Afrikaans. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Nathaniël Intro Verse 1 Wie Is Die Man Wat Kaalkop Is? Wat Sy Mure Wit Verf En 'N Fees Opdis, Wie Is Die Man Wat Stories Skryf? Wat Die Wêreld Inkleur En Die Grys Verdryf. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Verse 2 Dancing With John, The Hong Kong Kiss, Nataniël Kook, Dit Kan Jy Nie Mis Nie, Oopmond En Rubber, Die Kaalkop Joernaal, Maria, Maria, Ken Jy Die Verhaal? Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Bridge En Tussen Die Lag Deur Pink Ons 'N Traan, Vir Die Lief En Die Leed Van Ons Brose Bestaan, En Sak Die Gordyn, Sê Ek Dankie Aan Jou, Jou Kuns Is Soos Kos Wat My Siel Onderhou. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Outro Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) Evita Intro Verse 1 Stem Vir Evita, Doyenne Van Ons Volk, In Sequins En Hakke Draai Sy Die Dolk, Uit Vrystaatse Vlaktes Het Sy Wyd Geblom, Sy Dra Die Vryheidslig Alom. Chorus Evita Regeer, Staatsmanne Eer, Haar Woorde, Haar Dade, Hul Kom Terug Vir Meer, “Sit, Eet En Praat”, Evita Se Raad, En Skep Nog Bobotie Op Heter Daad. Verse 2 Stem Vir Evita, Darling Se Trots, Bapeti Kosweti Se Redding En Rots, Saam Met Oom Hasie, De Kock En Winnie-Jeanne, Staan ons op en sing ons saam : Chorus Evita Regeer, Staatsmanne Eer, Haar Woorde, Haar Dade, Hul Kom Terug Vir Meer, “Sit, Eet En Praat”, Evita Se Raad, En Skep Nog Bobotie Op Heter Daad. Verse 3 Stem Vir Evita, Heldin Van Ons Land, Sy’s Nou ‘N Gogo, Maar Steeds Aan Die Brand, ‘N Lewende Legende, En Agter Haar Bril, Wink Sy Vir Die Groot Krokodil. Chorus Evita Regeer, Staatsmanne Eer, Haar Woorde, Haar Dade, Hul Kom Terug Vir Meer, “Sit, Eet En Praat”, Evita Se Raad, En Skep Nog Bobotie Op Heter Daad. Chorus Evita Regeer, Staatsmanne Eer, Haar Woorde, Haar Dade, Hul Kom Terug Vir Meer, “Sit, Eet En Praat”, Evita Se Raad, En Skep Nog Bobotie Op Heter Daad. (Evita, . . . ) Outro Evita Regeer, Staatsmanne Eer, Haar Woorde, Haar Dade, Hul Kom Terug Vir Meer, “Sit, Eet En Praat”, Evita Se Raad, En Skep Nog Bobotie Op Heter Daad. (Evita, . . . ) * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Glenda Intro Verse 1 Glenda, Glenda, Jy's Die Vrou, Wat 'N Luislang Om Haar Dye Vou, Glenda, Glenda, Jy's Die Een, Jy Kry Man En Muis Weer Mooi Op Die Been Verse 2 Op Klub Marrakesh Se Vloer, Staan Die Wêreld Stil As Jy Jou Lyfie Roer, Buite Word Daar Woes Betoog, Maar Jy Lig Jou Been En Spring Met 'N Boog. Chorus Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Aha. Interlude Verse 3 Oupa, Oupa, Jy's Die Slang, Wat Om Glenda Kemp Se Magie Hang, Oupa, Oupa, Jy's Die Een, Jy Kry Man En Muis Weer Mooi Op Die Been. Verse 4 Een Aand Tydens Groot Jolyt, Het Oupa Haar Aan Die Wang Gebyt, Haar Lip Was Seer, Haar Wang Was Gaar, En Vir Oupa Was Sy Toe Sommer Naar. Chorus Oupa, Oupa, Oupa, Oupa, Oupa, Oupa, Oupa, Aha. Interlude Verse 5 Oupa's Nou In Engeland, En Glenda Bid Lat Die Biesies Brand, Gaan Lees Haar Blog, Haar Hond Is Dood, Maar Glenda Preek Die Lewende Woord. Outro Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Aha, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Aha, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Glenda, Aha. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Ingrid Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Ahaha, Ahaha. Verse 1 Ek Sit In My See Spelonk, Ek Hou Jou Dop Uit My Seewier Tronk, Een Nag Het Ek Ingeloop, My Hart Was Koud En Sonder Hoop. Verse 2 My Einde Kon Jy Maklik Raai, My Lyf In Seewier Toegedraai, Is Ek Regtig Weg? Die Antwoord Is: “Nee”, Ek Leef Vir Altyd In Die See. Pre-Chorus Rus En Vrede Vind Ek Hier, Ek Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My Wêreldsmart Is Toe Geseël, En Eindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die Mis Kom Soggens Ingerol, Ek Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek Duik Af In Die Silwer See, Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee. Verse 3 My Lewe Was ‘N Bitter Stryd, Ek Ken Die Pyn Van Eensaamheid, Deur Mense Keer Op Keer Verlaat, Die Liefde Word Oornag Die Haat, Verse 4 My Verse Was My Woord Kasteel, My Wonderwêreld Van Verbeel, Maar Een Nag Het Hul My Kom Soek, Die Branders Het My Naam Geroep. Pre-Chorus Rus En Vrede Vind Ek Hier, Ek Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My Wêreldsmart Is Toe Geseël, En Eindelik Is My Hart Weer Heel. Chorus Die Mis Kom Soggens Ingerol, Ek Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek Duik Af In Die Silwer See, Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee. Interlude Ahaha, Pre-Chorus Rus En Vrede Vind Ek Hier, Ek Ry Op Die Rug Van ‘N Waterdier, My Wêreldsmart Is Toe Geseël, En Eindelik Is My Hart Weer Heel. Outro Die Mis Kom Soggens Ingerol, Ek Glimlag Breed, Want My Hart Is Vol, Ek Duik Af In Die Silwer See, Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee . . ., Die Vrede Wat My “Dood” My Gee. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 9) Saartjie Chords G6 320000 Intro Verse 1 Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem? As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken? Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë, Wat In Kettings In Die Straat Afloop? Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Verse 2 As Jong Vrou Is Sy Meegevoer, Deur Leë Beloftes Van Weelde En Roem, Haar Wêreld Moes Sy Agterlaat, Uitgestal Soos ‘N Dier Op Straat. Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Instrumental Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Verse 3 Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem? As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken? Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë, Wat In Kettings In Die Straat Afloop? Outro Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 10) Racheltjie Die Beer Intro Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 1 Ons Loop Hand Aan Hand, Ons Roep Die Dier, Wat Weggedwaal Het, Hy Was Netnou Hier, En Soos Ons Loop, Begin Die Sneeu Te Val, En As Die Son Verdwyn Begin Jy Sing, Om Die Welbekende Nader Te Bring, En Onbewus Loop Ons Op Die Dood Se Wal. Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 2 Ons Is Diep Verdwaal, Dis Bitter Koud, My Oë Is Bang, My Hart Is Benoud, En Met Haar Dapper Oë Kyk Racheltjie Na My, Trek My Trui Aan, Vat My Jas, Klim In Die Dié Miershoop, Verbeel Jou Dis ‘N Kas, En Ek Sal Die Deur Wees Wat Altyd Toe Sal Bly, Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 3 En Soos Jy Sterf, Begin Jy Sing, Om Die Welbekende Nader Te Bring, En Doelbewus Loop Jy Op Die Dood Se Wal, En Toe Die Engel Kom Om Jou Te Haal, Was Jou Stem Verkluim, Jou Lyf Was Kaal. En Soos Jy Vlieg Het Die Laaste Sneeu Geval . . .. Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Outro Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand . . .. * * * * * * * * * * * * * * * * * * *