Bpm: 125
Released: 30 April 2014
Album: Wagtende Nasie
Chords
G6 320000
Intro
Verse 1
Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem?
As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken?
Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë,
Wat In Kettings In Die Straat Afloop?
Chorus
Saartjie, Saartjie,
Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine,
Saartjie, Saartjie,
Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?
Verse 2
As Jong Vrou Is Sy Meegevoer,
Deur Leë Beloftes Van Weelde En Roem,
Haar Wêreld Moes Sy Agterlaat,
Uitgestal Soos ‘N Dier Op Straat.
Chorus
Saartjie, Saartjie,
Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine,
Saartjie, Saartjie,
Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?
Instrumental
Chorus
Saartjie, Saartjie,
Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine,
Saartjie, Saartjie,
Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?
Chorus
Saartjie, Saartjie,
Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine,
Saartjie, Saartjie,
Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?
Verse 3
Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem?
As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken?
Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë,
Wat In Kettings In Die Straat Afloop?
Outro
Saartjie, Saartjie,
Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine,
Saartjie, Saartjie,
Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?