Bpm: 120
Released: 1 Sept 2012
Album: Anderkant Die Ewigheid
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Intro
Verse 1
Halfvier Val Daar ′N Skaduwee,
Oor Erdewerk En Porselein,
Die Wind Waai Met 'N Geur Van Klip,
En Wa-A-Ater Oor Die Plein,
En Wa-A-Ater Oor Die Plein.
Interlude
Verse 2
Die Storm Aarsel En Bespring,
Die Wilgers Soos ′N Wilde Dier,
Die Donderweer Kruip Grommend Nader,
Oo-O-Oor Die Mooirivier,
Oo-O-Oor Die Mooirivier.
Chorus 1
By Noordbrug Word Daar Beeste,
Voortgedrywe Oor Die Straat,
'N Vrou Met Duifgrys Klere Aan,
Gaan Haal Haar Wasgoed Van Die Draad.
Interlude
Verse 3
Die Padwerkers In Lombardstraat,
Hou Vreesbevange Op Met Werk
Grys Duiwe Veer On Veer Onrustig,
Oor Die Duitse Sendingkerk,
Oor Die Duitse Sendingkerk.
Chorus 2
Daarbinne Is Die Blomme Dood,
Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof,
Die Christus Van Mopani Hout,
Hang Weerloos Met Geboë Hoof.
Interlude
Instrumental
Outro
Daarbinne Is Die Blomme Dood,
Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof,
Die Christus Van Mopani Hout,
Hang Weerloos Met Geboë Hoof.
Daarbinne Is Die Blomme Dood,
Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof,
Die Christus Van Mopani Hout,
Hang Weerloos Met Geboë Hoof.
Daarbinne Is Die Blomme Dood,
Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof,
Die Christus Van Mopani Hout,
Hang Weerloos Met Geboë Hoof.