Chordyes

Moeilike Mense

Hey Wena Meisie 的 Moeilike Mense C调吉他谱和歌词

Bpm:      147
Single Released: 15 Aug 2026

Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.

* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
C  Ek Weet Nie Van Julle Nie,
Maar Ek CSukkel Nogal,
G  Om Sekere Mense Te Vergewe,
VerGal As Hulle Dit Glad Nie VerCdien Nie.
Hierdie CLiedjie Gaan Oor Daardie Mense,
En GHoe Ons Hulle Vir God Kan Los,
Om Mee Te CDeel.

Verse 1
Daar’s CMense Wat Van My CSkinder,
Daar’s CMense Wat My GPla,
Daar’s GMense Wat My GBoelie,
En GMense Wat Heeldag CKla.

Verse 2
Daar’s CMense Wat My CWegstoot,
Wat My VerCwerp En VerFmy,
Die HoogFmoedig Is, OngeCskik Is,
Wat Lekker GNeersien Op CMy.  C

Chorus
En CHere U Weet CAlles,
U FWeet Wat Hulle CDoen,
Ek CWil So Graag VerCgewe,
Maar Soms CWeet Ek Net Nie GHoe,
CHere Help My CMoeilike Mense,
FMaklik Te VerCgewe,
Want My CHart Is Nie ‘N CStoorplek,
Vir Die VerGkeerde En VerClede.

Post-Chorus
So Sien My VerGgewe,
Wil Ek Ook VerCgewe,
En VerGlos,
Sodat Ek Vry Kan CLewe,
F Gewe My CHere,
G   Ek VerCgewe.

Verse 3
Daar’s CVerneukers En WoordCbrekers,
Daar’s RugCstekers En VerGraaiers,
Daar’s GMense Wat My GSeermaak,
Wat Dan GWegloop Sonder Om CReg Te Maak.

Verse 4
Daar’s CNors Es En Daar’s CSure Es,
En CVreeslike OnFguur Es,
FWat Met Hul MaCniere,
Die GWêreld Net Versuur,
Dis GSwaar Om Te Verduur.C

Chorus
En CHere U Weet CAlles,
U FWeet Wat Hulle CDoen,
Ek CWil So Graag VerCgewe,
Maar Soms CWeet Ek Net Nie GHoe,
CHere Help My CMoeilike Mense,
FMaklik Te VerCgewe,
Want My CHart Is Nie ‘N CStoorplek,
Vir Die VerGkeerde En VerClede.

Post-Chorus
So Sien My VerGgewe,
Wil Ek Ook VerCgewe,
En VerGlos,
Sodat Ek Vry Kan CLewe,
F Gewe My CHere,
G   Ek VerCgewe.  G#

Verse 5
Daar’s C#Mense Wat My C#Skade Doen,
Wat C#Steel En Ook BeG#drieg,
Daar’s G#Vyande, Verraaiers,
Wat Oor G#Alles Goed Kan LC#ieg.

Verse 6
Maar Die C#Here Die Sien C#Alles,
U C#Weet Wat Aan My F#Kleef,
U Ken Elke Seer En C#Skade,
U Weet PreG#sies Wat Ek BelC#eef.

Bridge
(Ek VerC#gewe, Vergewe),
Ek C#Laat Dit Gaan,
(Ek VerC#gewe, Vergewe),
En C#Gee Dit In U Hand,
Ek F#Roep Nie Daarvan Te Hou Nie,
Ek Hoef C#Dit Nie G#Te VersA#mtaan,
Ek C#Hoef Dit Net Te Los, Heer,
En In U G#Vrede Aan Te GC#aan.

Chorus
En C#Here U Weet Alles,
U Weet Wat Hulle Doen,C#
Ek C#Wil So Graag Vergewe,
Maar Soms C#Weet Ek Net Nie G#Hoe,
C#Here Help My C#Moeilike Mense,
F#Maklik Te VerC#gewe,
Want My C#Hart Is Nie ‘N C#Stoorplek,
Vir Die VerG#keerde En VerlC#ede.

Post-Chorus
So Sien My VerG#gewe,
Wil Ek Ook VerC#gewe,
En VerG#los,
Sodat Ek Vry Kan C#Lewe,
F# Gewe My C#Here,
G#   Ek VergC#ewe.

Outro
(Ek VerG#gewe, Vergewe),
Ek G#Laat Dit Gaan,
(Ek VerC#gewe, Vergewe),
En C#Gee Dit In U Hand,
G#Hmmm . . .
Sodat Ek Vry Kan C#Lewe.
C#    C#
其他调性版本: A (原调) D E G

FAQ

Moeilike Mense 的和弦是什么?

Moeilike Mense 的和弦是:C, G, F, G#, C#, F#, A#m

Moeilike Mense 的原调是什么?

原调是 A。

弹奏 Moeilike Mense 的难度如何?

难度级别是 Intermediate。

我可以用其他调弹奏 Moeilike Mense 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Moeilike Mense 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Moeilike Mense 吗?

Moeilike Mense 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Moeilike Mense 使用了多少个和弦?

Moeilike Mense 使用了 7 个和弦:C, G, F, G#, C#, F#, A#m

弹奏 Moeilike Mense 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Moeilike Mense 是哪个年代创作的?

Moeilike Mense 创作于 2020年代。 点击这里查看更多 2020 的歌曲

Moeilike Mense 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Moeilike Mense 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x