Chordyes

Moeilike Mense

Moeilike Mense Lyrics by Hey Wena Meisie

Bpm: 147 Single Released: 15 Aug 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Ek Weet Nie Van Julle Nie, Maar Ek Sukkel Nogal, Om Sekere Mense Te Vergewe, Veral As Hulle Dit Glad Nie Verdien Nie. Hierdie Liedjie Gaan Oor Daardie Mense, En Hoe Ons Hulle Vir God Kan Los, Om Mee Te Deel. Verse 1 Daar’s Mense Wat Van My Skinder, Daar’s Mense Wat My Pla, Daar’s Mense Wat My Boelie, En Mense Wat Heeldag Kla. Verse 2 Daar’s Mense Wat My Wegstoot, Wat My Verwerp En Vermy, Die Hoogmoedig Is, Ongeskik Is, Wat Lekker Neersien Op My. Chorus En Here U Weet Alles, U Weet Wat Hulle Doen, Ek Wil So Graag Vergewe, Maar Soms Weet Ek Net Nie Hoe, Here Help My Moeilike Mense, Maklik Te Vergewe, Want My Hart Is Nie ‘N Stoorplek, Vir Die Verkeerde En Verlede. Post-Chorus So Sien My Vergewe, Wil Ek Ook Vergewe, En Verlos, Sodat Ek Vry Kan Lewe, Gewe My Here, Ek Vergewe. Verse 3 Daar’s Verneukers En Woordbrekers, Daar’s Rugstekers En Verraaiers, Daar’s Mense Wat My Seermaak, Wat Dan Wegloop Sonder Om Reg Te Maak. Verse 4 Daar’s Nors Es En Daar’s Sure Es, En Vreeslike Onguur Es, Wat Met Hul Maniere, Die Wêreld Net Versuur, Dis Swaar Om Te Verduur. Chorus En Here U Weet Alles, U Weet Wat Hulle Doen, Ek Wil So Graag Vergewe, Maar Soms Weet Ek Net Nie Hoe, Here Help My Moeilike Mense, Maklik Te Vergewe, Want My Hart Is Nie ‘N Stoorplek, Vir Die Verkeerde En Verlede. Post-Chorus So Sien My Vergewe, Wil Ek Ook Vergewe, En Verlos, Sodat Ek Vry Kan Lewe, Gewe My Here, Ek Vergewe. Verse 5 Daar’s Mense Wat My Skade Doen, Wat Steel En Ook Bedrieg, Daar’s Vyande, Verraaiers, Wat Oor Alles Goed Kan Lieg. Verse 6 Maar Die Here Die Sien Alles, U Weet Wat Aan My Kleef, U Ken Elke Seer En Skade, U Weet Presies Wat Ek Beleef. Bridge (Ek Vergewe, Vergewe), Ek Laat Dit Gaan, (Ek Vergewe, Vergewe), En Gee Dit In U Hand, Ek Roep Nie Daarvan Te Hou Nie, Ek Hoef Dit Nie Te Verstaan, Ek Hoef Dit Net Te Los, Heer, En In U Vrede Aan Te Gaan. Chorus En Here U Weet Alles, U Weet Wat Hulle Doen, Ek Wil So Graag Vergewe, Maar Soms Weet Ek Net Nie Hoe, Here Help My Moeilike Mense, Maklik Te Vergewe, Want My Hart Is Nie ‘N Stoorplek, Vir Die Verkeerde En Verlede. Post-Chorus So Sien My Vergewe, Wil Ek Ook Vergewe, En Verlos, Sodat Ek Vry Kan Lewe, Gewe My Here, Ek Vergewe. Outro (Ek Vergewe, Vergewe), Ek Laat Dit Gaan, (Ek Vergewe, Vergewe), En Gee Dit In U Hand, Hmmm . . . Sodat Ek Vry Kan Lewe.