Bpm: 110Released: 26 May 2004Album: Onderwater DromeIntroVerse 1My Letters Word 'N Ou Kasteel Met Torings En 'N Grag,My Woorde Word Die Water Wat Geduldig Op Jou Wag,En My Sinne Word Die Tafels Wat Ek Dek Vir Jou Koms,En Tussen My Paragrawe Skuil My Diepste Vrese Soms.ChorusMaar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As . . .,Jou Hande Aan My Raak.InterludeVerse 2My Verse Word Die Kamers Waar Ek Heeldag Sit En Sing,En Elke Woord En Asemteug Wil Jou Na My Toe Bring,En Jou Briewe Word Die Vensters Wat Ek Oopmaak Elke Nag,En Soos Die Sterre Uitkom Word My Harde Hart Weer Sag.ChorusMaar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As . . .,Jou Hande Aan My Raak.InterludeChorusMaar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As . . .,Jou Hande Aan My Raak.OutroMaar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,My Stem Word Sag En Helder As . . .,Jou Hande Aan My Raak.