Bpm: 125
Released: 1 Aug 2018
Album: Ongekende Wêreld
Intro
Verse 1
Voel Jy Soms Mismoedig As Die Lewe Druk?
Moet Jy Noodgedwonge Bitter Pille Sluk?
Kry Jou Werk Jou Onder, Stres Jy Dag En Nag?
Iewers Is ‘N Plekkie Waar Jy Nog Kan Lag.
Chorus
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn),
Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker),
Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn,
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan),
Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste),
Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan.
Verse 2
Is Daar Ruwe Rotse Waaroor Jy Moet Kom?
Is Jou Kind Weer In Detensie, Snuif Hy Alweer Gom?
Is Jou Lewens Paadjie Met Duwweltjies Besaai?
Iewers Is ‘N Plek Waar Jy Jou Sorge Af Kan Laai.
Chorus
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn),
Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker),
Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn,
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan),
Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste),
Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan.
Verse 3
Is Jou Nagte Eensaam, Of Is Jou Hart In Rou?
Brand Jou Lewens Vuurtjie Sukkelend En Flou?
Tel Die Telefoon Op, Bel Jou Beste Pel,
Vriende Is ‘N Anker, En Eensaamheid Is Hel.
Outro
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn),
Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker),
Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn,
Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende),
Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan),
Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste),
Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan,
Jou Regtig Verstaan,
Jou Regtig Verstaan,
Jou Regtig Verstaan,
Mense Wat Jou Regtig Verstaan.