Chordyes

Tempel

Lời bài hát Tempel của Emile Minnie

Bpm: 114 Released: 1 Jan 2008 Album: Nagmusiek Intro Verse 1 Jy Is 'N Tempel, 'N Kamer Vol Lig, Jy Nooi My Oor Die Drumpel Om Te Sing En Te Dig, Jy Is 'N Tempel, 'N Oomblik Van Rus, Jy Hardloop Deur My Lewe En Jy Maak My Bewus. Verse 2 Jy Is 'N Tempel, Ek Word Weer 'N Kind, Ek Eet Weer Van Die Manna Wat My Hart Aan Jou Bind, Jy Is 'N Tempel, 'N Toring Van Vuur, Jou Hande Is Soos Blare Wat Soos Herfs Oor My Skuur. Interlude Verse 3 Jy Is 'N Tempel, 'N Reënboog Van Kleur, 'N Kamer Waar Die Passies En Emosies In Beur, Jy Is 'N Tempel, 'N Bergreeks Van Tyd, Hier's Digbegroeide Woude En Die Vlaktes Is Wyd. Verse 4 Jy Is 'N Tempel, Kom Lê Teen My Aan, Hier's Vars Geplukte Blomme, Hier's 'N Son En 'N Maan, Jy Maak My Tempel, Die Einde Van My Reis, Die Plek Waar Al My Paaie Lei, Jy Is My Paradys. Interlude Verse 5 Jy Is 'N Tempel, Kom Lê Teen My Aan, Hier's Vars Geplukte Blomme, Hier's 'N Son En 'N Maan, Jy Is 'N Tempel, Die Einde Van My Reis, Die Plek Waar Al My Paaie Lei, Jy Is My. Outro Jy Is My Paradys, Jy Is My Paradys, Jy Is My Paradys, Jy Is My, Jy Is My Paradys, (Oooh . . .)