Bpm: 123Released: 26 May 2004Album: Onderwater DromeIntroVerse 1As My Polsslag Laer As Veertig Daal,As Ek Soggens Met Moeite Regopstaan,As My Hare Yler En Yler Word,As My Jare Steiler En Steiler Word.Verse 2As My Kop Lawaai En My Oë Word Stil,As Ek Overdose Op 'N Bitter Pil,As Die Spierwit Jasse My Kom Haal,Sal Jy Bid En Smeek, Sal Jy Borg Betaal?ChorusSal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Verse 3En As My Stilte In Jou Ore Sing,As Die Mure Om My Al Wyer Kring,As My Dade Dolke Deur Jou Steek,Sal Jou Hart Soos Wolke Oor My Breek?Verse 4En As My Lente In Die Herfs Gaan Lê,As My Woorde Al Hoe Minder Sê,As My Dood Die Wind Uit Jou Seile Slaan,Sal Jy Wegsink, Sal Jy Voort Kan Gaan?ChorusSal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Verse 5En As My Stilte In Jou Ore Sing,As Die Mure Om My Al Wyer Kring,As My Dade Dolke Deur Jou Steek,Sal Jou Hart Soos Wolke Oor My Breek?Verse 6En As My Lente In Die Herfs Gaan Lê,As My Woorde Al Hoe Minder Sê,As My Dood Die Wind Uit Jou Seile Slaan,Sal Jy Wegsink, Sal Jy Voort Kan Gaan?ChorusSal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Sal Jy My Liefhê?Outro