Chordyes

Racheltjie Die Beer

Lời bài hát Racheltjie Die Beer của Emile Minnie

Bpm: 130 Released: 30 April 2014 Album: Wagtende Nasie Intro Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 1 Ons Loop Hand Aan Hand, Ons Roep Die Dier, Wat Weggedwaal Het, Hy Was Netnou Hier, En Soos Ons Loop, Begin Die Sneeu Te Val, En As Die Son Verdwyn Begin Jy Sing, Om Die Welbekende Nader Te Bring, En Onbewus Loop Ons Op Die Dood Se Wal. Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 2 Ons Is Diep Verdwaal, Dis Bitter Koud, My Oë Is Bang, My Hart Is Benoud, En Met Haar Dapper Oë Kyk Racheltjie Na My, Trek My Trui Aan, Vat My Jas, Klim In Die Dié Miershoop, Verbeel Jou Dis ‘N Kas, En Ek Sal Die Deur Wees Wat Altyd Toe Sal Bly, Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Verse 3 En Soos Jy Sterf, Begin Jy Sing, Om Die Welbekende Nader Te Bring, En Doelbewus Loop Jy Op Die Dood Se Wal, En Toe Die Engel Kom Om Jou Te Haal, Was Jou Stem Verkluim, Jou Lyf Was Kaal. En Soos Jy Vlieg Het Die Laaste Sneeu Geval . . .. Chorus Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand, Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand. Outro Racheltjie De Beer, Jy Vat My Hand, En Jy Lei My Oor Die Verste Rand, En My Hart ’S In Twee Gebreek Oor Jou Vanaand . . ..