Chordyes

Nathaniël

Lời bài hát Nathaniël của Emile Minnie

Bpm: 130 Released: 30 April 2014 Album: Wagtende Nasie Intro Verse 1 Wie Is Die Man Wat Kaalkop Is? Wat Sy Mure Wit Verf En 'N Fees Opdis, Wie Is Die Man Wat Stories Skryf? Wat Die Wêreld Inkleur En Die Grys Verdryf. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Verse 2 Dancing With John, The Hong Kong Kiss, Nataniël Kook, Dit Kan Jy Nie Mis Nie, Oopmond En Rubber, Die Kaalkop Joernaal, Maria, Maria, Ken Jy Die Verhaal? Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Bridge En Tussen Die Lag Deur Pink Ons 'N Traan, Vir Die Lief En Die Leed Van Ons Brose Bestaan, En Sak Die Gordyn, Sê Ek Dankie Aan Jou, Jou Kuns Is Soos Kos Wat My Siel Onderhou. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Chorus Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil. Outro Nataniël, Nataniël, Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil, Nataniël, Nataniël, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil, Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.