Bpm: 78Released: 13 June 2020Album: VasbytIntroVerse 1Daar's Tye Van Mooiweer,Blou Lug Bo 'N Gladde See,Meeue Vlieg Hoog Verby,Waar Kan Jy Beter Kry?InterludeChorus 1Dan Draai Die Gety Alweer,Die Hael Val Om My Neer,Dit Donder En Blits In My,Jou Oë Kyk Anderpad,Jy Wil Afdraai Paaie Vat,Is Ons Liefde Dan Nou Verby?Verse 2Maar Daar Is Tye Van Saamwees,Een Hart En Een Gees,Die Liefde In Jou En My,Waar Kan Jy Beter Kry?Chorus 2Dan Pak Die Wolke Saam,Vol Hartseer Sonder Naam,Die Reënbui Bars Los In My,Wil Jy Saam 'N Lewe Bou?Is Ek Genoeg Vir Jou?Is Ons Liefde Dan Nou Verby?OutroMaar Daar Is Tye Van Mooiweer,Blou Lug Bo 'N Gladde See,Meeue Vlieg Hoog Verby,Waar Kan Jy Beter Kry?Waar Kan Jy Beter Kry?Waar Kan Jy Beter Kry?