Bpm: 120Released: 1 Sept 2012Album: Anderkant Die EwigheidIntroVerse 1Ek Wat Gestorwe Lê In Joppe,Verblind En Roerloos, Koud En Stom,Sal Nie My Oë Oopmaak Tot Die LigVoor Jou Voete Na My Kom.Verse 2Sal Nie Tot Son En Wolke,Tot Skrille Kleure En Geluid Ontwaak,Die Herfslug Intrek In My Longe,Voordat Jou Hande Aan My Raak, (Aan My Raak).Chorus(Sal Nie Oorstelp ...) Sal Nie Oorstelp Die Warm Lewe,Deur My Ledemate Voel Weer Klop,Voordat Jou Stem My Voornaam Noem,En My Beveel: Staan Op! (Staan Op).InstrumentalChorus(Sal Nie Oorstelp ...) Sal Nie Oorstelp Die Warm Lewe,Deur My Ledemate Voel Weer Klop,Voordat Jou Stem My Voornaam Noem,En My Beveel: Staan Op! (Staan Op).Verse 3Staan Op!Jy Wat Gestorwe Lê In Joppe,Verblind En Roerloos, Koud En Stom,Jy Moet Jou Oë Oopmaak Tot Die Lig,Dis My Voete Wat Na Jou Kom,Wat Na Jou Kom.Outro