Chordyes

Jonk Bly

Lời bài hát Jonk Bly của Emile Minnie

Bpm: 100 Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Intro Verse 1 Sou ‘N Feëprinses My Vra Wat My Grootste Wens Sou Wees, Sou Ek Reguit Vir Haar Sê, Sonder Twyfel, Sonder Vrees, Ek Wil Deur Die Lewe Gaan Met Net Een Mens Aan My Sy, Daardie Mens, Geliefde, Dit Is Jy. Chorus Sal Jy Jonk Bly Saam Met My, Sal Ons Huppel In Die Son? Sal Jy Kaalvoet Met My Dans Op Ons Woonstel Se Balkon? Sal Jy Frisbee Met My Speel En Jou Laaste Pringle Deel? Sal Jy Jonk Bly, Altyd Jonk Bly, Saam Met My . . .. Interlude Verse 2 Sal Jy Gister Agterlaat En Saam Met My ‘N Toekoms Bou? Sal Jy Altyd In Jou Binneste Vir My ‘N Plekkie Hou? As Die Wêreld Teen Jou Draai En Vir Jou Sê Jy Maak ‘N Fout, Sal Jy Ander Se Opinie Neem Met ‘N Knippie Sout. Chorus Sal Jy Jonk Bly Saam Met My, Sal Ons Huppel In Die Son? Sal Jy Kaalvoet Met My Dans Op Ons Woonstel Se Balkon? Sal Jy Frisbee Met My Speel En Jou Laaste Pringle Deel? Sal Jy Jonk Bly, Altyd Jonk Bly, Saam Met My . . .. Interlude Verse 3 Eendag Het Geleef In ‘N Land Ver Van Hier, ‘N Eensame Ou Wewenaar In Langstraat Nommer Vier, Eendag Staan ‘N Feëprinses En Skitter Voor Sy Bed, Met Een Wens Het Daai Wewenaar Homself Gered. Chorus Sal Jy Jonk Bly Saam Met My, Sal Ons Huppel In Die Son? Sal Jy Kaalvoet Met My Dans Op Ons Woonstel Se Balkon? Sal Jy Frisbee Met My Speel En Jou Laaste Pringle Deel? Sal Jy Jonk Bly, Altyd Jonk Bly, Saam Met My . . .. Outro Sal Jy Jonk Bly Saam Met My, Sal Ons Huppel In Die Son? Sal Jy Kaalvoet Met My Dans Op Ons Woonstel Se Balkon? Sal Jy Frisbee Met My Speel En Jou Laaste Pringle Deel? Sal Jy Jonk Bly, Altyd Jonk Bly, Saam Met My . . ., Sal Jy Frisbee Met My Speel En Jou Laaste Pringle Deel? Sal Jy Jonk Bly, Altyd Jonk Bly, Saam Met My . . ..