Chordyes

Huisie

Lời bài hát Huisie của Emile Minnie

Bpm: 143 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Intro Verse 1 My Hele Lewe Lank Bou Ek 'N Huisie, Bou Ek 'N Huisie, Bou Ek 'N Huisie. Ek Bou Die Mure So Steentjie Vir Steentjie, Steentjie Vir Steentjie, Steentjie Vir Bak Steentjie. Verse 2 My Hele Lewe Lank Droom Ek 'N Droompie, Droom Ek 'N Droompie, Droom Ek 'N Droompie, Ek Slaap So Salig Hier Onder My Boompie, Onder My Boompie, Onder My Boompie. Interlude Verse 3 My Hele Lewe Lank Klim Ek 'N Leertjie, Klim Ek 'N Leertjie, Klim Ek 'N Leertjie, Wat Wag Vir My Op Die Volgende Treetjie? Volgende Treetjie, Volgende Treetjie. Verse 4 My Hele Lewe Lank Loop Ek 'N Paadjie, Loop Ek 'N Paadjie, Loop Ek 'N Paadjie, Ek Loop Te Lank Al So Sonder 'N Maatjie, Sonder 'N Maatjie, Sonder 'N Maatjie. Interlude Bridge En Ek Bou Maar Ek Kom Nooit Klaar, En Ek Klim Maar Ek Is Nooit Daar, En Ek Droom Maar Ek Staan Nooit Op, En Ek Loop So Deur My, Loop So Deur My Kop. Verse 5 My Hele Lewe Lank Bou Ek 'N Huisie, Bou Ek 'N Huisie, Bou Ek 'N Huisie. Ek Bou Die Mure So Steentjie Vir Steentjie, Steentjie Vir Steentjie, Steentjie Vir Bak Steentjie. Verse 6 My Hele Lewe Lank Loop Ek 'N Paadjie, Loop Ek 'N Paadjie, Loop Ek 'N Paadjie, Ek Loop Te Lank Al So Sonder 'N Maatjie, Sonder 'N Maatjie, Sonder 'N Maatjie. Outro