Bpm: 116Released: 26 May 2010Album: SupernovaIntroChorusEenling Is Die Mens Gebore,In Die Diepste Van Sy Siel,Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore,Hy In Eensaamheid Moet Kniel.Verse 1As Kristal En Silwer Skitter,Ligte Vonkel In Die Wyn,Raak Die Vreugde Soms Verbitter,In Die Uur Van Samesyn.Verse 2In Die Wilde Blom Se Prag,Wat Die Lente Orals Sprei,Skuil 'N Trooswoord Vir 'N Dag,En Die Weelde Is Verby.Verse 3Rykdom Weef Met Sagte Hande,Om Party Sy Goue Draad,Geen Bevryding Van Die Bande,Waarin Eensaamheid Ons Laat.Verse 4Middernagtelike Ure,Kan Die Skim 'N Tydjie Keer,Spoedig Val Die Brose Mure,En Ons Sien Die Spookbeeld Weer.InterludeChorusEenling Is Die Mens Gebore,In Die Diepste Van Sy Siel,Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore,Hy In Eensaamheid Moet Kniel.Outro