Chordyes

Drif

Lời bài hát Drif của Emile Minnie

Bpm: 151 Released: 26 May 2004 Album: Onderwater Drome Intro Verse 1 Ons Harte Het Ons Saamgebring, In Demp-Gedoofde Siddering, Nou Fladder Ons Geruisloos, In Die Gange Van Begeerte. Pre-Chorus Nou Kruip My Vel Al Kriewelend, Krioel Tot In Jou Kalmte, Ons Asems Sweef Gewigloos, Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn, Verdwyn. Nou Kruip My Vel Al Kriewelend, Krioel Tot In Jou Kalmte, Ons Asems Sweef Gewigloos, Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn, Verdwyn, Verdwyn, Verdwyn. Chorus Jou Stilte Word Die Woorde Wat Ek Skryf, Jou Kalmte Die Hartstog Wat My Dryf, Jou Broosheid Word Die Hande Wat My Speel, Die Passie Wat Ons Deel, Wat Word Van Al Ons Sinne Ongesê? Wat Word Van Hierdie Drif Wat Nooit Gaan Lê? post-Chorus Waar Gaan Tyd Met Ons Heen? Waar Gaan Tyd Met Ons Heen? Waar Gaan Tyd Met Ons Heen? Instrumental Verse 2 Ons Harte Het Ons Saamgebring, In Demp-Gedoofde Siddering, Nou Fladder Ons Geruisloos, In Die Gange Van Begeerte. Outro Nou Kruip My Vel Al Kriewelend, Krioel Tot In Jou Kalmte, Ons Asems Sweef Gewigloos, Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn, Verdwyn. Nou Kruip My Vel Al Kriewelend, Krioel Tot In Jou Kalmte, Ons Asems Sweef Gewigloos, Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn, Verdwyn. Verdwyn, Verdwyn, Verdwyn.