Chordyes

Ons Het Mekaar

Ons Het Mekaar Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 151 Released: 1 Aug 2018 Album: Ongekende Wêreld Intro Verse 1 Ons Ken Mekaar Al Jare, Ons Vriendskap Het Geblom, Ons Het Al Gelag Dat Die Trane Loop, Ons Het Al Gedans Tot Die Son Opkom, Daar Is Soveel Gevare Wat Oor Jou Pad Kan Kom, Ons Twee Staan Op Vir Mekaar, Die Gevare Kan Maar Kom. Chorus Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind, Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy. Verse 2 Onthou Jy Toe Ons Jonk Was, Die Nagte Omgepraat, Ons Het Vir Mekaar Geen Geheime Nie, Jy Is Al Die Jare Nog My Heel Beste Maat, Ek Weet Dat As Ons Oud Word Ons Liefde Nog Sal Blom, Wie Weet Wat Lê Vir Ons Voor? Die Onbekende Kan Maar Kom. Chorus Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind, Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy. Chorus Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind, Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy. Instrumental Outro Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind, Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy, En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak, Ons Het Mekaar, Ek En Jy.