Chordyes

Wolraad Woltemade

Wolraad Woltemade Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 151 Released: 30 April 2014 Album: Wagtende Nasie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ons Skip Gaan Ten Gronde, Dit Blits En Dit Donder, Die Paniek En Die Chaos Is ‘N Ysterhand, Wat Klem Om My Hart, Wat My Gebede Tart, Ek Sien Hoe Ek Sterf In ‘N Vreemde Land, Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir My? Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van My? Chorus Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, Jou Hande Reik Uit Na My Toe, Maar Wolraad Woltemade, Ek Worstel In Die Water, Ek Sink, Jy Sien Die Vrees In My Oë. Interlude Verse 2 Die Lig Is ‘N Lem Wat Deur My Sny, My Asem Word Rotse Binne My, Die Las Is Te Swaar, Ons Trek Jou Saam, Die Half-Verdrinktes Roep Jou Naam, Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Vir My? Is Daar ‘N Uitkoms, Of Is Dit Die Einde Van My? Chorus Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, Jou Hande Trek Jou Onder Toe, En Wolraad Woltemade, Jy Worstel In Die Water, Jy Sink, Jy Sien Die Vrees In My Oë. Interlude Verse 3 Die Storm Is Klaar, Die Golwe Bedaar, En Stilte Hang Oor Elke Hoof, Vir Wolraad En Elke Man En Vrou, Die Lewe So Gou Uitgedoof, Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Jou, Daar Was Geen Uitkoms, Dit Was Die Einde Vir Jou, Outro Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, N.c. En Daar Is Lig In Jou Oë, Wolraad Woltemade, Jou Perd Klief Deur Die Water, En So Word Jy Ons Land Se Held, Maar Wolraad Woltemade, Jy Tuimel Deur Die Water, Jy Sink, En Daar Is Lig In Jou Oë.