Chordyes

Vier Seisoene

Vier Seisoene Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 119 Released: 26 May 2004 Album: Onderwater Drome Verse 1 In Die Winter Van My Wese Het 'N Roos Begin Bloei, En Die Druppels Het Soos Water Van My Voorkop Afgevloei, In Die Winter Van My Wese Het 'N Deur Oopgegaan, En In Die Helder Maanskyn Het ʼN Silhoeët Gestaan. Verse 2 In Die Lente Van My Lewe Het 'N Sterre Boog Verskiet, Wat Weerkaats Het In Die Water, Oseane Van Graniet, In Die Lente Van My Lewe Het Die Dekmantel Geskeur, En Die Drake En Kabouters Het Met Mening Uit Gebeur. Chorus Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene. Verse 3 In Die Somer Van Ons Saamwees Het Die Wolke Saamgedrom, En Met Wyd Gerekte Oë Uit Die Binneland Gekom, In Die Somer Van Ons Saamwees Het Die Suidewind Gaan Lê, En Die Wolke Het Toe Mildelik Gegee Wat Ek Wou Hê. Chorus Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene. Verse 4 In Die Herfs Van Hedonisme Het Ek Waarlik Begin Leef, En Die Liefde En Aanvaarding Was Inmekaar Geweef, In Die Herfs Van Hedonisme Het My Wese Rus Gevind, En Die Sade Van Die Roos Is Aan Die Nat Grond Gebind. Chorus Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My. Interlude Verse 5 In Die Herfs Van Hedonisme Het Ek Waarlik Begin Leef, En Die Liefde En Aanvaarding Was Inmekaar Geweef, In Die Herfs Van Hedonisme Het My Wese Rus Gevind, En Die Sade Van Die Roos Is Aan Die Nat Grond Gebind. Outro Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Vier Seisoene, Vier Seisoene Hardloop Deur My, Hardloop Deur My, Hardloop Deur My, Hardloop Deur My, Hardloop Deur My.