Bpm: 151
Released: 26 May 2004
Album: Onderwater Drome
Intro
Verse 1
Ons Harte Het Ons Saamgebring,
In Demp-Gedoofde Siddering,
Nou Fladder Ons Geruisloos,
In Die Gange Van Begeerte.
Pre-Chorus
Nou Kruip My Vel Al Kriewelend,
Krioel Tot In Jou Kalmte,
Ons Asems Sweef Gewigloos,
Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn,
Verdwyn.
Nou Kruip My Vel Al Kriewelend,
Krioel Tot In Jou Kalmte,
Ons Asems Sweef Gewigloos,
Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn,
Verdwyn,
Verdwyn,
Verdwyn.
Chorus
Jou Stilte Word Die Woorde Wat Ek Skryf,
Jou Kalmte Die Hartstog Wat My Dryf,
Jou Broosheid Word Die Hande Wat My Speel,
Die Passie Wat Ons Deel,
Wat Word Van Al Ons Sinne Ongesê?
Wat Word Van Hierdie Drif Wat Nooit Gaan Lê?
post-Chorus
Waar Gaan Tyd Met Ons Heen?
Waar Gaan Tyd Met Ons Heen?
Waar Gaan Tyd Met Ons Heen?
Instrumental
Verse 2
Ons Harte Het Ons Saamgebring,
In Demp-Gedoofde Siddering,
Nou Fladder Ons Geruisloos,
In Die Gange Van Begeerte.
Outro
Nou Kruip My Vel Al Kriewelend,
Krioel Tot In Jou Kalmte,
Ons Asems Sweef Gewigloos,
Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn,
Verdwyn.
Nou Kruip My Vel Al Kriewelend,
Krioel Tot In Jou Kalmte,
Ons Asems Sweef Gewigloos,
Oor 'N Landskap Waar Ons Vrese Verdwyn,
Verdwyn.
Verdwyn,
Verdwyn,
Verdwyn.