Bpm: 111
Released: 1 Jan 2008
Album: Nagmusiek
Intro
Verse 1
Lank Het Ek Gewroeg, Lank Het Ek Gedwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie.
Verse 2
Die Pad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies Ook,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie Geploeg Nie,
Pre-Chorus
Maar Die Stad Neem My,
En Die Stad Wys My Waaroor Dit Gaan,
Waaroor Dit Gaan.
Chorus
Die Enigste See Is 'N See Van Gesigte,
Die Enigste Oerwoud Is 'N Oerwoud Van Beton,
Die Enigste Berg Is 'N Berg Vol Beloftes,
Die Enigste Lig Is Die Lig Wat Kom.
Verse 3
Maar Lank Het Ek Gesoek, Lank Het Ek Gedwaal,
Gehoop Om Die Toekoms In Te Haal,
Maar 'N Kop Vol Verlede Is Nie Genoeg Nie.
Verse 4
Die Pad Het Ek Geloop, Die Afdraaipaadjies Ook,
Gesien Hoe Drome By Jou Kan Spook,
Besef My Hart Is Nog Lank Nie Geploeg Nie.
Pre-Chorus
Maar Die Stad Neem My,
En Die Stad Wys My Waaroor Dit Gaan,
Waaroor Dit Gaan.
Chorus
Die Enigste See Is 'N See Van Gesigte,
Die Enigste Oerwoud Is 'N Oerwoud Van Beton,
Die Enigste Berg Is 'N Berg Vol Beloftes,
Die Enigste Lig Is Die Lig Wat Kom.
Post-Chorus
Die Enigste Maan Is Die Flikker Van 'N Straatlamp,
Die Enigste Ster Is Die Sterre In My Oë,
Die Enigste Wind Is Die Winde Van Verandering,
Die Enigste Rots Is My Ongeloof.
Instrumental

Outre