Bpm: 120 Released: 1 September 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid Capo: 3 fret Intro C A# G# G Fm D# D7 G C A# G# G Fm D# G Verse 1 Langs Die CmPad Wat Verdwyn In Die G#Skimmelperdpan, By 'N FmDraai In Die Mond Van Die GKloof, Het 'N CmBom In Die Oorlog 'N G#Vlugtende Man, Op 'N FmPerd Soos 'N GSwaardslag OntCmhoof. Verse 2 Aan Die CmSaalboom Krampagtig Die G#Hande Verstyf, Met 'N FmLaaste Stuiptrekkende GKrag, En Die CmBene Geklem Soos 'N G#Skroef Om Sy Lyf, Op Die FmPerd Sit Die GGrusame CmVrag. Chorus FmWie Is Die Ruiter? G Wie Is Die CmRuiter? Wie Is Die FmRuiter? Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Interlude Fm D# D7 G Cm A# G# G Fm D# G Verse 3 Met Sy CmNeusgate Wyd En Die G#Ore Op Sy Nek, Soos Die FmWind Yl Verbysterd Die GDier, Met Die CmSkuim In Wit Vlokke Wat G#Waai Uit Sy Bek, En GeFmspan Soos 'N GDraad Elke CmSpier. Verse 4 By Die CmHuisie Verby Waar 'N G#Vrou Staan En Kyk, In Die FmAfkopding Ken Sy Haar GMan, Met 'N OnCmaardse Gil Val Sy G#Bleek Soos 'N Lyk, Perd En FmRuiter VerGdwyn In Die CmPan. Chorus Wie Is Die FmRuiter? G Wie Is Die CmRuiter? Wie Is Die FmRuiter? Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Interlude Fm D# D7 G Cm A# G# G Fm D# G Verse 5 Wee Die CmReisiger Wat Daar OnG#wetend Kom Skuil, Waar BouFmvallig Die Huisie Nog SGtaan, En VreesCmagtig By Wyle 'N G#Nagdiertjie Huil, By Die FmNewelige GLig Van Die CmMaan. Verse 6 Want By CmMiddernag Waai Daar 'N G#Wind Deur Die Kloof, Waai En FmHuil Soos 'N Kindjie Wat GKerm, En Dan CmJaag Daar 'N Perd Met 'N G#Man Sonder Hoof, Wie Dit FmSien, Roep VerGskrik: "Heer, OntCmferm!". Chorus Wie Is Die FmRuiter? G Wie Is Die CmRuiter? Wie Is Die FmRuiter? Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Interlude Fm D# D7 G Cm A# G# G Fm D# G Verse 7 Want Die CmVuurvonke Spat Waar Die G#Hoefslae Dreun, En Dit FmVlam Uit Sy Neus En Sy GOog, Styf En CmStram Sit Die Ruiter Na G#Vore Geleun, En Die FmBloed Uit Sy GNek Spuit 'N CmBoog. Verse 8 En Dan CmEensklaps Vanuit Die VerG#valle Gebou, Kom 'N FmVreeslike Skrikbeeld GeGvaar, Al Die CmHare Orent – 'N WaanG#sinnige Vrou, Met 'N FmHande-GWringend GeCmbaar. Chorus Wie Is Die FmRuiter? G Wie Is Die CmRuiter? Wie Is Die FmRuiter? Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Interlude Fm D# D7 G Cm A# G# G Fm D# G Verse 9 "Waarom CmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, G#Jan Van Der Meer? Waarom FmJaag Jy My Elke Nag GOp? Sal Daar CmNimmer 'N Einde Kom ... G#Altyd Maar Weer, Die GaFmlop ... Die GaGlop ... Die GaCmlop?!" Verse 10 Die AfCmgryslike Klank – Nog GeG#huil Nog Gelag, En Die FmPerd Met Die Romp Van 'N GMan, Dis Geen CmPlek Vir 'N Christenmens G#Daar In Die Nag, Langs Die FmPad Na Die GSkimmelperdCmpan. Outro Wie Is Die FmRuiter? G Wie Is Die CmRuiter? Wie Is Die FmRuiter? Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Ek Is Die FmRuiter? G En Jy Is Die CmRuiter? Ons Is Die FmRuiters? Die G#Ruiters Van SGkimmelperdpCman. A# G# G Fm D# D7 Cm Cm Cm
เพิ่มเติมจาก Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree
ยอดนิยม
เพลงที่เกี่ยวข้อง
FAQ
คอร์ดของเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan คืออะไร?
คอร์ดของเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ได้แก่: C, A#, G#, G, Fm, D#, D7, Cm
คีย์ดั้งเดิมของเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan คืออะไร?
คีย์ดั้งเดิมคือ A
ความยากในการเล่นเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan คือเท่าไร?
ระดับความยากคือ Intermediate
ฉันสามารถเล่นเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ในคีย์อื่นได้หรือไม่?
ได้ คุณสามารถเปลี่ยนคีย์เพลงเป็นคีย์ใดก็ได้โดยใช้คุณสมบัติ transpose
เพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan สามารถเล่นกับกีตาร์โปร่งได้หรือไม่?
ได้ คอร์ดสามารถเล่นได้ทั้งกีตาร์โปร่งและกีตาร์ไฟฟ้า
ฉันสามารถเล่นเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan บนอูคูเลเล่ได้หรือไม่?
คอร์ด Die Ruiter Van Skimmelperdpan สามารถเล่นได้ทั้งบนกีตาร์และยูคูเลเล่ โดยใช้รูปคอร์ดของเครื่องดนตรีแต่ละชนิด
เพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ใช้คอร์ดกี่คอร์ด?
เพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ใช้ 8 คอร์ด: C, A#, G#, G, Fm, D#, D7, Cm
วิธีที่ง่ายที่สุดในการเล่นเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan คืออะไร?
คุณสามารถใช้คุณสมบัติ transpose เพื่อเปลี่ยนคีย์ให้เหมาะกับช่วงเสียงของคุณ หรือเลือกใช้คอร์ดที่จับง่ายขึ้นได้
เพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ทำขึ้นในยุคไหน?
เพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ทำขึ้นในยุค 2010 ดูรายชื่อเพลงยุค 2010 เพิ่มเติมได้ที่นี่
มีเวอร์ชันคอร์ดที่ง่ายกว่าสำหรับ Die Ruiter Van Skimmelperdpan ไหม?
มี แตะปุ่มทำให้ง่ายเพื่อเปลี่ยนคอร์ดเพลง Die Ruiter Van Skimmelperdpan ให้เหมาะกับผู้เริ่มต้น - จะตัดคอร์ดขั้นสูงอย่าง maj7, m7 และคอร์ดเลข 9 ออก โดยไม่เปลี่ยนคีย์หรือลำดับคอร์ดของเพลง
คอร์ดกีตาร์
เพิ่มเติมจาก Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree