Bpm: 120 Released: 1 September 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid Capo: 3 fret Intro D C A# A Gm F E7 A D C A# A Gm F A Verse 1 Langs Die DmPad Wat Verdwyn In Die A#Skimmelperdpan, By 'N GmDraai In Die Mond Van Die AKloof, Het 'N DmBom In Die Oorlog 'N A#Vlugtende Man, Op 'N GmPerd Soos 'N ASwaardslag OntDmhoof. Verse 2 Aan Die DmSaalboom Krampagtig Die A#Hande Verstyf, Met 'N GmLaaste Stuiptrekkende AKrag, En Die DmBene Geklem Soos 'N A#Skroef Om Sy Lyf, Op Die GmPerd Sit Die AGrusame DmVrag. Chorus GmWie Is Die Ruiter? A Wie Is Die DmRuiter? Wie Is Die GmRuiter? Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C A# A Interlude Gm F E7 A Dm C A# A Gm F A Verse 3 Met Sy DmNeusgate Wyd En Die A#Ore Op Sy Nek, Soos Die GmWind Yl Verbysterd Die ADier, Met Die DmSkuim In Wit Vlokke Wat A#Waai Uit Sy Bek, En GeGmspan Soos 'N ADraad Elke DmSpier. Verse 4 By Die DmHuisie Verby Waar 'N A#Vrou Staan En Kyk, In Die GmAfkopding Ken Sy Haar AMan, Met 'N OnDmaardse Gil Val Sy A#Bleek Soos 'N Lyk, Perd En GmRuiter VerAdwyn In Die DmPan. Chorus Wie Is Die GmRuiter? A Wie Is Die DmRuiter? Wie Is Die GmRuiter? Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C A# A Interlude Gm F E7 A Dm C A# A Gm F A Verse 5 Wee Die DmReisiger Wat Daar OnA#wetend Kom Skuil, Waar BouGmvallig Die Huisie Nog SAtaan, En VreesDmagtig By Wyle 'N A#Nagdiertjie Huil, By Die GmNewelige ALig Van Die DmMaan. Verse 6 Want By DmMiddernag Waai Daar 'N A#Wind Deur Die Kloof, Waai En GmHuil Soos 'N Kindjie Wat AKerm, En Dan DmJaag Daar 'N Perd Met 'N A#Man Sonder Hoof, Wie Dit GmSien, Roep VerAskrik: "Heer, OntDmferm!". Chorus Wie Is Die GmRuiter? A Wie Is Die DmRuiter? Wie Is Die GmRuiter? Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C A# A Interlude Gm F E7 A Dm C A# A Gm F A Verse 7 Want Die DmVuurvonke Spat Waar Die A#Hoefslae Dreun, En Dit GmVlam Uit Sy Neus En Sy AOog, Styf En DmStram Sit Die Ruiter Na A#Vore Geleun, En Die GmBloed Uit Sy ANek Spuit 'N DmBoog. Verse 8 En Dan DmEensklaps Vanuit Die VerA#valle Gebou, Kom 'N GmVreeslike Skrikbeeld GeAvaar, Al Die DmHare Orent – 'N WaanA#sinnige Vrou, Met 'N GmHande-AWringend GeDmbaar. Chorus Wie Is Die GmRuiter? A Wie Is Die DmRuiter? Wie Is Die GmRuiter? Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C A# A Interlude Gm F E7 A Dm C A# A Gm F A Verse 9 "Waarom DmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, A#Jan Van Der Meer? Waarom GmJaag Jy My Elke Nag AOp? Sal Daar DmNimmer 'N Einde Kom ... A#Altyd Maar Weer, Die GaGmlop ... Die GaAlop ... Die GaDmlop?!" Verse 10 Die AfDmgryslike Klank – Nog GeA#huil Nog Gelag, En Die GmPerd Met Die Romp Van 'N AMan, Dis Geen DmPlek Vir 'N Christenmens A#Daar In Die Nag, Langs Die GmPad Na Die ASkimmelperdDmpan. Outro Wie Is Die GmRuiter? A Wie Is Die DmRuiter? Wie Is Die GmRuiter? Die A#Ruiter Van SAkimmelperdpDman. C A# A Ek Is Die GmRuiter? A En Jy Is Die DmRuiter? Ons Is Die GmRuiters? Die A#Ruiters Van SAkimmelperdpDman. C A# A Gm F E7 Dm Dm Dm
Lainnya dari Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree
Top Hits
LAGU TERKAIT
FAQ
Apakah kord untuk lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Kord untuk lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan ialah: D, C, A#, A, Gm, F, E7, Dm
Apakah nada dasar asli lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Nada dasar aslinya ialah A.
Berapakah tahap kesukaran memainkan lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Tahap kesukaran ialah Intermediate.
Bolehkah saya memainkan Die Ruiter Van Skimmelperdpan dalam nada dasar lain?
Boleh. Anda boleh menukar nada dasar lagu ini ke nada apa sahaja menggunakan ciri transpose.
Bolehkah Die Ruiter Van Skimmelperdpan dimainkan dengan gitar akustik?
Boleh. Kord ini sesuai dimainkan dengan gitar akustik mahupun elektrik.
Bolehkah saya memainkan Die Ruiter Van Skimmelperdpan dengan ukulele?
Kord Die Ruiter Van Skimmelperdpan boleh dimainkan pada gitar atau ukulele, menggunakan bentuk kord yang sesuai bagi setiap alat muzik.
Berapa banyak kord yang digunakan dalam lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan menggunakan 8 kord: D, C, A#, A, Gm, F, E7, Dm
Apakah cara paling mudah untuk memainkan Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Anda boleh menggunakan ciri transpose untuk menukar nada dasar yang lebih sesuai dengan julat vokal anda atau menggunakan bentuk kord yang lebih mudah.
Lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan dicipta pada dekad bila?
Lagu Die Ruiter Van Skimmelperdpan dicipta pada dekad 2010an. Lihat senarai lagu dekad 2010an lain di sini
Adakah terdapat versi kord yang lebih mudah untuk Die Ruiter Van Skimmelperdpan?
Ada. Ketik butang Permudah untuk menukar kord Die Ruiter Van Skimmelperdpan kepada versi yang lebih mudah untuk pemula - ini akan membuang lanjutan kord yang kompleks seperti maj7, m7 dan 9 tanpa menukar nada dasar atau turutan kord lagu.
Chord Gitar
Lainnya dari Emile Minnie
- Am Charlize
- Em7 Die Enigste See
- Am Die Lewe Is Donker
- Em Die Lig Wat My Laat Skyn
- G Die Heel Eerste Tree