Bpm: 110
Released: 26 May 2004
Album: Onderwater Drome
Intro
Verse 1
My Letters Word 'N Ou Kasteel Met Torings En 'N Grag,
My Woorde Word Die Water Wat Geduldig Op Jou Wag,
En My Sinne Word Die Tafels Wat Ek Dek Vir Jou Koms,
En Tussen My Paragrawe Skuil My Diepste Vrese Soms.
Chorus
Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,
My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,

My Stem Word Sag En Helder As . . .,
Jou Hande Aan My Raak.
Interlude
Verse 2
My Verse Word Die Kamers Waar Ek Heeldag Sit En Sing,
En Elke Woord En Asemteug Wil Jou Na My Toe Bring,
En Jou Briewe Word Die Vensters Wat Ek Oopmaak Elke Nag,
En Soos Die Sterre Uitkom Word My Harde Hart Weer Sag.
Chorus
Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,
My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,
Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,
My Stem Word Sag En Helder As . . .,
Jou Hande Aan My Raak.
Interlude
Chorus
Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,
My Stem Word Sag En Helder As Jou Hande Aan My Raak,
Maar My Woorde Word Die Waterval Wat Woedend Oor Jou Waak,
My Stem Word Sag En Helder As . . .,
Jou Hande Aan My Raak.
Outro