Bpm: 120
Released: 26 June 2010
Album: Supernova
Verse 1
As Die Pad Voor My Lê Op 'N Pikswart Nag,
En Die Takke Skuur Soos 'N Ding Wat Lag,
As Die Maan Verdwyn Agter Tafelberg,
En Die Donker Kom Om Vir My Te Terg.
Verse 2
As Die Son Se Lig My Trane Brand,
En Die Wind My Ruk Op 'N Kaapse Strand,
As Die Golwe Oor My Kop Wil Breek,
En Dit Voel Of Die Dag Hom Op My Wreek.
Chorus
Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy,
Jy Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy,
Vang My.
Verse 3
As Die Hartseer Oor My Wange Rol,
Want My Hart Is Leeg En My Kop Is Vol,
As Gedagtes In My Draai En Draai,
Waar Stilte Was Is 'N Groot Lawaai.
Verse 4
As Die Toekoms Ophou Om Te Wink,
En My Moed Tot In My Sole Sink,
As Die Wolwe By My Deur Kom Lê,
Slaan Ek My Hande Saam En Sê.
Chorus
Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy,
Jy Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan.
Bridge
Want Jy Lei My Heen Na Waters Waar Rus Is,
Lê My Neer As Die Vlamme Geblus Is,
Outro
Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy,
Jy Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan.
Jy Vang My As Ek Val,
Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal,
Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou,
Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan,
Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan.
Want Jy Vang My.