Bpm: 76
Released: 22 June 2015
Album: Donker Liefde
Intro
Verse 1
Jy's Die Vlam Wat Brand, Jy's Die Yskoue Stroom,
Die Fantasie, Jy's Die Nare Droom,
Die Lem Wat Sny, Jy's Die Hand Wat Verbind,
Die Liefde Maak Ons Almal Blind.
Verse 2
Jy's Die Wortel Wat Hang Voor Die Donkie Se Neus,
Die Hand Wat Die Grasgroen Blare Kneus,
Ek Loop My Vas Teen Dieselfde Muur,
Die Lesse Wat Ek Leer Is So Duur.
Chorus
En Ek Sê Vir Eers Totsiens Vir Jou,
Ons Paadjies Skei, Ek Gaan By Myne Hou,
Wie Weet Wat Die Toekoms Gaan Bring,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing.
Verse 3
Ek Voel Verlore, Dit Voel Of Ek Huis Toe Kom,
Ek Sit Heeltyd Op 'N Tikkende Bom,
Ek Lag En Ek Huil, Alles Deurmekaar,
Wanneer Gaan Die Chaos Bedaar?
Verse 4
Jy's Van Die Adelstand En Ek Is Jou Gek,
Ek Was Voor In Die Koor, En Nou's Ek Op My Plek,
Hoe Het Ek Ooit Tot Hier Gekom?
Die Liefde Maak Ons Almal Dom.
Chorus
En Ek Sê Vir Eers Totsiens Vir Jou,
Ons Paadjies Skei, Ek Gaan By Myne Hou,
Wie Weet Wat Die Toekoms Gaan Bring,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing.
Instrumental
Chorus
En Ek Sê Vir Eers Totsiens Vir Jou,
Ons Paadjies Skei, Ek Gaan By Myne Hou,
Wie Weet Wat Die Toekoms Gaan Bring,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing.
Outro
En Ek Sê Vir Eers Totsiens Vir Jou,
Ons Paadjies Skei, Ek Gaan By Myne Hou,
Wie Weet Wat Die Toekoms Gaan Bring,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing.
Dalk Vir Jou Sing,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing,
Eendag Sal Ek Dalk Vir Jou Sing.