Bpm: 145
Released: 26 May 2006
Album: Dagbreek
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
As Ek Dink Aan Susterliefde, Dan Dink Ek Net Aan Jou,
As Die Wêreld Om My Ratel, As Die Donkerte My Toevou,
Dan Sien Ek Weer Die Duine, Ek Sien Die Branders En Die Son,
Die Vonkel In Jou Oë, Die Lig Op My Horison,
Die Lig.
Verse 2
En As Die Vreugde In My Opwel, Of Die Trane Vlak Kom Lê,
Dan Weet Ek Jy Was Ook Hier, Jy Verstaan Wat Stilte Sê,
Om Vry Te Wees En Lief Te Hê, Uit Volle Bors Te Sing,
Dan Lag Jy Oopmond En Ek Weet: Niks Kan Groter Vreugde Bring,
Niks Kan Groter Vreugde Bring.
Interlude
Verse 3
En As Ek Dink Aan Wilde Woorde, Dan Dink Ek Ook Aan Jou,
As Die Watervalle Opdroog, Of Die Blare Val In Rou,
Dan Sien Ek Weer Die Duine, Ek Sien Die Branders En Die Son,
Die Vonkel In Jou Oë, Die Lig Op My Horison,
Die Lig Op My Horison,
Die Lig.
Outro
As Ek Dink Aan Susterliefde, Dan Dink Ek Net Aan Jou,
As Die Wêreld Om My Ratel, As Die Donkerte My Toevou,
Dan Sien Ek Weer Die Duine, Ek Sien Die Branders En Die Son,
Die Vonkel In Jou Oë, Die Lig Op My Horison,
Die Lig Op My Horison,
Die Lig Op My Horison.