Bpm: 102
Released: 26 May 2006
Album: Dagbreek
Intro
Verse 1
My Vere Word Gepluk, Meneer,
My Woorde Word Gesluk, Meneer,
My Arm Word Gedraai, Meneer,
My Kinders Afgemaai, Meneer,
My Wese Word Geruk, Meneer,
My Mense Gaan Gebuk, Meneer,
My Vryheid Word Verswelg, Meneer,
My Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer,
Verse 2
Die Liefde Het Gewyk, Meneer,
Dis Haat Net Waar Jy Kyk, Meneer,
My Dae Word Stadig Afgetel En,
Elkeen Bring 'N Nuwe Hel,
My Deure Word Gesluit, Meneer,
My Spore Word Gestuit, Meneer,
My Stem Is 'N Masjiengeweer,
Meneer.
Chorus
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Verse 3
My Strome Is Nou Stil, Meneer,
My Mense Het Geen Wil, Meneer,
My Diere Lê Vermink, Meneer,
My Beker Is Geskink, Meneer,
My Land Is Kaal Geskeer, Meneer,
Gestroop Voor Ek Kon Keer, Meneer,
Met Hande Skurf En Kaal Sê Ek:
Meneer.
Chorus
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Verse 4
My Hart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou Sente Vir My Vel, Meneer,
My Kop 'N Katedraal Waar My,
Verlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die Vensters Tot My Siel, Meneer,
Is Stukkend En Verniel, Meneer,
My Lied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.
Chorus
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Sien Jy Nou?
Verse 5
Sien Jy Nou?
(My Vere Word Gepluk, Meneer,
My Woorde Word Gesluk, Meneer),
Sien Jy Nou?
(My Arm Word Gedraai, Meneer,
My Kinders Afgemaai, Meneer),
Sien Jy Nou?
(My Wese Word Geruk, Meneer,
My Mense Gaan Gebuk, Meneer),
Sien Jy Nou?
(My Vryheid Word Verswelg, Meneer,
My Skuld Word Nooit Gedelg, Meneer),
Sien Jy Nou?
(Die Liefde Het Gewyk, Meneer,
Dis Haat Net Waar Jy Kyk, Meneer),
Sien Jy Nou?
(My Dae Word Stadig Afgetel En,
Elkeen Bring 'N Nuwe Hel),
Sien Jy Nou?
(My Deure Word Gesluit, Meneer,
My Spore Word Gestuit, Meneer),
Sien Jy Nou?
(My Stem Is 'N Masjiengeweer, Meneer,
My Stem Is 'N Masjiengeweer),
Outro
My Hart Is 'N Hotel, Meneer,
Jou Sente Vir My Vel, Meneer,
My Kop 'N Katedraal Waar My,
Verlede Doelloos Dwaal, Meneer,
Die Vensters Tot My Siel, Meneer,
Is Stukkend En Verniel, Meneer,
My Lied Weerklink Vir Ewig In Die Niet.