Bpm: 110
Released: 1 Aug 2018
Album: Ongekende Wêreld
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Daar’s ‘N Regte Tyd Vir Elke Ding, En Alles Het Sy Plek,
Om Gebore Te Word En Om Te Sterf, Om Te Plant En Uit Te Trek,
Om Siek Te Wees En Gesond Te Raak, Om Af Te Breek En Te Bou,
‘N Tyd Om Te Huil, ‘N Tyd Om Te Lag, Tyd Vir Dans En Tyd Vir Rou.
Chorus
Die Beste Vir ‘N Mens Is Om Vrolik Te Wees,
En Die Goeie Te Geniet Terwyl Jy Lewe,
Die Lewe Is ‘N Wiel En Mense Is ‘N Spieël,
Maak Die Meeste Van Jouself En Hou Aan Strewe.
Interlude
Verse 2
Daar’s ‘N Tyd Om Goeters Weg Te Gooi En Bymekaar Te Maak,
Om Iemand Te Druk En Te Omhels, En ‘N Tyd Om Dit Te Staak,
Om Verlore Goed Te Soek En Te Vind, En ‘N Tyd Om Te Laat Gaan,
Alles Het ‘N Plek En ‘N Tyd In Ons Tydelike Bestaan.
Chorus
Die Beste Vir ‘N Mens Is Om Vrolik Te Wees,
En Die Goeie Te Geniet Terwyl Jy Lewe,
Die Lewe Is ‘N Wiel En Mense Is ‘N Spieël,
Maak Die Meeste Van Jouself En Hou Aan Strewe.
Interlude
Verse 3
Daar’s ‘N Tyd Om Te Skeur En Vas Te Werk,
Tyd Vir Liefde En Haat,
Tyd Om Oorlog En Vrede Te Maak,
Om Stil Te Bly...en Te Praat.
Chorus
Die Beste Vir ‘N Mens Is Om Vrolik Te Wees,
En Die Goeie Te Geniet Terwyl Jy Lewe,
Die Lewe Is ‘N Wiel En Mense Is ‘N Spieël,
Maak Die Meeste Van Jouself En Hou Aan Strewe.
.

Outro