Chordyes

Ons Het Nooit

Ons Het Nooit Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 168 Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Verse 1 Jare Lank Was Ek Alleen, Toe Ontmoet Ek Jou, En Skielik Was Ons Een, Ons Tyd Was Kort, Wat ‘N Avontuur, So Baie Wat Ons Saam Wou Doen In Elke Geleende Uur. Chorus Maar Ons Het Nooit Kaalvoet In Die Reën Gaan Stap Nie, Mekaar Se Rûe Gelê En Krap Nie, Saam Gaan Stap Of Saam Gekook Nie, Jy Moes Altyd Gaan, Ons Het Nooit Saam Die Son Sien Opkom Nie, Die Maan Oor Die Kim Sien Loskom Nie, Te Gou Moes Ons Weer Afskeid Neem, En Ek Het Alleen Bly Staan. Verse 2 Soos Swaeltjies Wat Altyd Huiswaarts Keer, Het Ons Harte Mekaar Gevind, Altyd Weer En Weer, Seisoene Draai En Tyd Stap Aan, Van Die Begin Af Het Ons Geweet Dat Jy Eendag Sou Moes Gaan. Chorus Maar Ons Het Nooit Kaalvoet In Die Reën Gaan Stap Nie, Mekaar Se Rûe Gelê En Krap Nie, Saam Gaan Stap Of Saam Gekook Nie, Jy Moes Altyd Gaan, Ons Het Nooit Saam Die Son Sien Opkom Nie, Die Maan Oor Die Kim Sien Loskom Nie, Te Gou Moes Ons Weer Afskeid Neem, En Ek Het Alleen Bly Staan. Instrumental Verse 3 Nou ’S Als Verby, Ek’s Weer Alleen, Ouer En Heelwat Wyser Kyk Ek Oor My Lewe Heen, Wat Lê Voor? Wie Kan Raai? Dalk Hoor Ek Eendag Weer Jou Stem, Sien Ek Jou Om Die Draai. Chorus Sal Ons Dan Kaalvoet In Die Reën Gaan Stap, Mekaar Se Ruggies Lê En Krap? Saam Gaan Stap En Lekker Kook, Sal Jy By My Bly? Sal Ons Dan Saam Die Son Se Strale Vang, Die Maanlig Wat Oor Leeukop Hang? Sal Jy By My Staan Deur Dik En Dun, Vir Ewig Aan My Sy? Outro Jare Lank Was Ek Alleen, Toe Ontmoet Ek Jou, En Nou ’S Ek Weer Alleen.