Bpm: 151
Released: 1 Aug 2018
Album: Ongekende Wêreld
Intro
Verse 1
Ons Ken Mekaar Al Jare,
Ons Vriendskap Het Geblom,
Ons Het Al Gelag Dat Die Trane Loop,
Ons Het Al Gedans Tot Die Son Opkom,
Daar Is Soveel Gevare Wat Oor Jou Pad Kan Kom,
Ons Twee Staan Op Vir Mekaar,
Die Gevare Kan Maar Kom.
Chorus
Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind,
Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy.
Verse 2
Onthou Jy Toe Ons Jonk Was,
Die Nagte Omgepraat,
Ons Het Vir Mekaar Geen Geheime Nie,
Jy Is Al Die Jare Nog My Heel Beste Maat,
Ek Weet Dat As Ons Oud Word Ons Liefde Nog Sal Blom,
Wie Weet Wat Lê Vir Ons Voor?
Die Onbekende Kan Maar Kom.
Chorus
Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind,
Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy.
Chorus
Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind,
Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy.
Instrumental
Outro
Ons Het ‘N Band Wat Ons Bind,
Ons Het ‘N Hand Wat Ons Lei,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy,
En As Die Lewe Donker Raak Sal Dit Alles Helder Maak,
Ons Het Mekaar, Ek En Jy.