Chordyes

Hoe Jy My Soen

Hoe Jy My Soen Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 130 Released: 26 May 2010 Album: Supernova Chords Em6 022020 Em6 022030 Am6 x02212 Am7 x02213 Intro Verse 1 Dis Vrydagaand Die Week Was Lank, Elektriek Klanke In Die Lug, My Pelle Is By My, Ons Is Valke Op 'N Vreemde Vlug, Die Nag Begin Te Dans, Al Hoe Wilder En Wilder, Neonlig Begin Om Die Mure Te Skilder, En Net Voor Ek Wil Aanbeweeg, Kom Jy In En Loop Jy Verby. Verse 2 Die Klub Is Lekker Besig, En Ek Sit Hier In My Hoekie, En Kyk Hoe Jy Die Mannetjies, Draai Om Jou Pinkie, My Oë Is Vasgenael, Aan Jou Elke Beweging, O Wat Kan Ek Doen, Om Jou Nader Aan My Te Bring, En Net Wanneer Ek Weg Wil Kyk, Draai Jy Om En Kyk Jy Na My. Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen. Verse 3 Wanneer Ek My Oë Oopmaak, Is Jy Nie Meer Daar Nie, Ek Kyk Verward Rond, My Hart Wil Nie Bedaar Nie, Ek Stap In Alle Rigtings, Ek Hoop En Bid Om Jou Te Kry, En Nes Ek Om Die Hoek Kom, Staan Jy Daar En Kyk Vir My, En Net Wanneer Ek Weg Wil Draai, Gryp Jy My En Soen Jy Vir My. Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen. Verse 4 Die Res Is Net 'N Droom, Die Noodlot Het Ons Saamgebring, En Met Die Eerste Lig, Was Ons Nag Net 'N Herinnering, Jou Afskeidsoen Was Kort, Jy Het Uitgeklim En Weggeloop, En Om My Het Die Wolke, Die Son Van Alle Lig Gestroop, En Net Wanneer Ek Jou Vergeet, Kom Jy Terug En Spook Jy By My, Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, Outro En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe.