Bpm: 125
Released: 26 May 2006
Album: Dagbreek
Verse 1
Ek Gaan Vir Julle Nou 'N Tere Liedjie Sing,
Van Die Wêreld Waar Ons Leef En Die Kleure Wat Dit Bring,
Wat Warm Was Is Koud, Wat Koud Was Is Nou Lou,
Tieners Word Geskei En Oumas Staan Op.
Chorus
Nou Hang Ek Halflyf Tussen Die Hemel En Die Hel,
Met Baie Om Te Sê Maar Niks Om Te Vertel,
Nou Loop Ek Toe Oë Oor 'N Styfgespande Tou,
En Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou.
Verse 2
Die Verlede Is 'N Ding Wat Ek Bitter Min Van Weet,
En Wat Ek Eens Geleer Het Het Ek Lankal Reeds Vergeet,
Die Toekoms Is 'N Nar Met 'N Apie In Sy Mou,
En As Die Wiele Draai, Dan Lag Hy In Sy,
Chorus
Nou Hang Ek Halflyf Tussen Die Hemel En Die Hel,
Met Baie Om Te Sê Maar Niks Om Te Vertel,
Nou Loop Ek Toe Oë Oor 'N Styfgespande Tou,
En Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou.
Instrumental
Verse 3
Die Liefde Is 'N Ding Wat Ek Bittermin Van Weet,
En Gaan Hy Jou Onthou, Of Het Sy Jou Vergeet?
En Somtyds Spreek Jy Vry, En Somtyds Moet Jy Klou,
En Die Vlamme Moet Jy Stook, Of Die Vuurtjie Brand Te,
Chorus
Nou Hang Ek Halflyf Tussen Die Hemel En Die Hel,
Met Baie Om Te Sê Maar Niks Om Te Vertel,
Nou Loop Ek Toe Oë Oor 'N Styfgespande Tou,
En Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou.
Outro
Nou Hang Ek Halflyf Tussen Die Hemel En Die Hel,
Met Baie Om Te Sê Maar Niks Om Te Vertel,
Nou Loop Ek Toe Oë Oor 'N Styfgespande Tou,
En Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou,
Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou,
Die Hemel Alleen Weet Of My Anker My Gaan Hou.