Chordyes

Gaan Ek Ooit

Gaan Ek Ooit Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 135 Released: 26 May 2006 Album: Dagbreek Intro Verse 1 Gaan Ek Ooit 'N Boek Skryf? Gaan Ek Al My Spoke Verdryf? Die Spoke Wat Bly In My Hart Se Laai, En My Gevoelens Met 'N Leuen Verraai. Verse 2 Gaan Ek Ooit Sukses Smaak? Gaan Ek Aan Die Wenpaal Raak? Gaan My Lewe Ooit Nuttig Wees? Gaan Die Nageslag My Onthou? Chorus As Ek Sing Van Die Liefde, Sing Van Die Dood, As Ek Sing Van Die Stilte In Die Groot Karoo, As Ek Sing Van Dinge Wat Saakmaak, Dinge Wat Diep Lê Binne Jou, As Ek Sing Van Die Vreugde, Sing Van Die Pyn, As Ek Sing Van Die Liggies Wat Jou Hart Omlyn, As Ek Sing Van Dinge Wat Heelmaak, Vrede Kan Bring Vir Jou En My. Interlude Verse 3 Gaan Ek Ooit Myself Ken? Gaan Ek Ooit Miljoene Wen? Gaan Ek Ooit Die Huis By Die See Bou, Waarvan Ek Jare Lank Al Droom? Verse 4 Gaan Ek Ooit 'N Slag Slaan? Gaan Ek Ooit My Hart Verstaan? Gaan Ek Ooit 'N Verskil Kan Maak, In Die Wêreld Rondom My? Chorus As Ek Sing Van Die Liefde, Sing Van Die Dood, As Ek Sing Van Die Stilte In Die Groot Karoo, As Ek Sing Van Dinge Wat Saakmaak, Dinge Wat Diep Lê Binne Jou, As Ek Sing Van Die Vreugde, Sing Van Die Pyn, As Ek Sing Van Die Liggies Wat Jou Hart Omlyn, As Ek Sing Van Dinge Wat Heelmaak, Vrede Kan Bring Vir Jou En My. Chorus As Ek Sing Van Die Liefde, Sing Van Die Dood, As Ek Sing Van Die Stilte In Die Groot Karoo, As Ek Sing Van Dinge Wat Saakmaak, Dinge Wat Diep Lê Binne Jou, As Ek Sing Van Die Vreugde, Sing Van Die Pyn, As Ek Sing Van Die Liggies Wat Jou Hart Omlyn, As Ek Sing Van Dinge Wat Heelmaak, Vrede Kan Bring Vir Jou En My. Outro As Ek Sing Van Die Liefde, Sing Van Die Dood, As Ek Sing Van Die Stilte In Die Groot Karoo, As Ek Sing Van Dinge Wat Saakmaak, Dinge Wat Diep Lê Binne Jou, As Ek Sing Van Die Vreugde, Sing Van Die Pyn, As Ek Sing Van Die Liggies Wat Jou Hart Omlyn, As Ek Sing Van Dinge Wat Heelmaak, Vrede Kan Bring Vir Jou En My, Jou En My, Jou En My, Jou En My, Gaan Ek Ooit 'N Boek Skryf? Gaan Ek Ooit My Spoke Verdryf?