Chordyes

Eden

Eden Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 110 Released: 1 Sept 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid Chords E7 020130 Intro Verse 1 Staan Daar Hoog In Eden, Verlate Soos 'N Stad In Puin, Met Poorte Grusaam Toegespyker, Deur Eeue Die Mislukte Tuin? Verse 2 Word Daar Nog Die Swoele Dae, Deur Swoele Skemering En Nag Vervang, Waar Donkergeel En Purper Vrugte, Verrottend Aan Die Takke Ha Hang, Ha Hang? Hang, Hang, Hang. Verse 3 Sprei Daar Ondergronds 'N Netwerk, Soos Sierkant Deur Die Rotse Heen, Die Sware Onontginde Riwwe, Van Goud En Onikssteen? Verse 4 Vloei Daar Deur Die Natgroen Struike, Met Kabbeling Wat Ver Weerklink, Die Viertal Glasblink Waterstrome, Waarvan Geen Sterfling Drink, Drink? Drink, Drink, Drink. Instrumental Verse 5 Staan Daar Iewers Nog In Eden, Verwaarloos Soos 'N Stad In Puin, Gedoem Tot Langsame Verrotting, Deur Eeue Die Mislukte Tuin, Tuin? Tuin Tuin Tuin. Outro Oe Oe Ah Ah, Oe Oe Ah Ah, Oe Oe Ah Ah, Oe Oe Ah.