Bpm: 135
Released: 1 Jan 2008
Album: Nagmusiek
Intro
Pa Pa . . .,
Pa Pa Ra. . .,
Pa Pa Pa Ra . . ..
Verse 1
Daar′S 'N Geluid By My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Jou Voetstappe Fluister,
Jy′T Gekom Vir My.
Verse 2
Ek Lê Geluidloos En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Klink Soos 'N Dief In Die Nag,
Die Ure Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Verse 3
Daar′S ′N Geklop Aan My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Jou Kneukels Verkondig,
Jy't Gekom Vir My.
Verse 4
Ek Sit Onseker En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Klink Soos Die See In Die Nag,
Minute Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Instrumental
Pa Pa . . .,
Pa Pa Ra. . .,
Pa Pa Pa Ra . . ..
Pa Pa Pa.
Verse 5
Daar's ′N Geruk Aan My Deur,
Dit Is Jou Asem,
Ek Hoor Die Hout Wat Versplinter,
Jy't Gekom Vir My.
Verse 6
Ek Staan Gespanne En Wag,
Ek Hoor My Asem,
Fluit Soos ′N Trein In Die Nag,
Sekondes Tik Verby.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Chorus
Ek Is Die Bokkie Wat Knak Onder Die Jagter Se Boog,
Ek Is Die Lam Wat Weerkaats In 'N Arend Se Oog,
Ek Is Die Mossel Wat Knars In Die Seemeeu Se Bek,
Ek Is Die Hond Wat Staan En Blaf By Die Hek.
Outro
Daar′S 'N Geruk Aan My Deur,
Daar′S 'N Geklop Aan My Deur,
Daar′S 'N Geluid By My Deur,
Daar's ′N Geluid By My Deur,
By My Deur.