Chordyes

Vriende

Emile Minnie의 Vriende 가사

Bpm: 125 Released: 1 Aug 2018 Album: Ongekende Wêreld Intro Verse 1 Voel Jy Soms Mismoedig As Die Lewe Druk? Moet Jy Noodgedwonge Bitter Pille Sluk? Kry Jou Werk Jou Onder, Stres Jy Dag En Nag? Iewers Is ‘N Plekkie Waar Jy Nog Kan Lag. Chorus Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn), Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker), Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn, Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan), Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste), Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan. Verse 2 Is Daar Ruwe Rotse Waaroor Jy Moet Kom? Is Jou Kind Weer In Detensie, Snuif Hy Alweer Gom? Is Jou Lewens Paadjie Met Duwweltjies Besaai? Iewers Is ‘N Plek Waar Jy Jou Sorge Af Kan Laai. Chorus Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn), Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker), Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn, Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan), Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste), Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan. Verse 3 Is Jou Nagte Eensaam, Of Is Jou Hart In Rou? Brand Jou Lewens Vuurtjie Sukkelend En Flou? Tel Die Telefoon Op, Bel Jou Beste Pel, Vriende Is ‘N Anker, En Eensaamheid Is Hel. Outro Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Liefde, Lag En Samesyn,(Liefde, Lag En Samesyn), Die Lewe Is Soms Donker, (Die Lewe Is Soms Donker), Maar Die Liefde Sal Jou Helder Laat Skyn, Kuier Saam Jou Vriende, (Vriende), Sit Daai Koffieketel Aan, (Sit Daai Koffieketel Aan), Die Lewe Is Die Beste, (Die Lewe Is Die Beste), Saam Met Mense Wat Jou Regtig Verstaan, Jou Regtig Verstaan, Jou Regtig Verstaan, Jou Regtig Verstaan, Mense Wat Jou Regtig Verstaan.