Chordyes

Supernova

Emile Minnie의 Supernova 가사

Released: 26 May 2010 Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The Tabbed Version. Tabbed By 1. Vang My 3:10 Doheuvel 2. Fladderhang 4:24 Doheuvel 3. Vryheid 3:30 Doheuvel 4. Eva 3:57 Doheuvel 5. Ek Wonder 2:24 Doheuvel 6. Die Lig Wat My Laat Skyn 4:19 Doheuvel 7. Hoe Jy My Laat Soen 4:41 Doheuvel 8. Rainbow 3:50 Doheuvel 9. Ongebonde 2:55 Doheuvel 10. Jy Was Lief Vir My 5:29 Doheuvel 11. Eenling Is Die Mens Gebore 3:14 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Vang My Verse 1 As Die Pad Voor My Lê Op 'N Pikswart Nag, En Die Takke Skuur Soos 'N Ding Wat Lag, As Die Maan Verdwyn Agter Tafelberg, En Die Donker Kom Om Vir My Te Terg. Verse 2 As Die Son Se Lig My Trane Brand, En Die Wind My Ruk Op 'N Kaapse Strand, As Die Golwe Oor My Kop Wil Breek, En Dit Voel Of Die Dag Hom Op My Wreek. Chorus Vang My As Ek Val, Wow Wow, Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy, Jy Vang My As Ek Val, Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy, Vang My. Verse 3 As Die Hartseer Oor My Wange Rol, Want My Hart Is Leeg En My Kop Is Vol, As Gedagtes In My Draai En Draai, Waar Stilte Was Is 'N Groot Lawaai. Verse 4 As Die Toekoms Ophou Om Te Wink, En My Moed Tot In My Sole Sink, As Die Wolwe By My Deur Kom Lê, Slaan Ek My Hande Saam En Sê. Chorus Vang My As Ek Val, Wow Wow, Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy, Jy Vang My As Ek Val, Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan. Bridge Want Jy Lei My Heen Na Waters Waar Rus Is, Lê My Neer As Die Vlamme Geblus Is, Outro Vang My As Ek Val, Wow Wow, Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan Want Jy, Jy Vang My As Ek Val, Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Arms Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan. Jy Vang My As Ek Val, Wow Wow, Jy Lig My En Jy Sal, Wow Wow Oh Oh, Jou Vlerke Om My Vou, Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan, Ja Vandag Is Die Dag Wat Ek Opstaan. Want Jy Vang My. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Fladderhang Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Weet Jy, Jy Is My Beminde? Voel Jy My Hartklop In Jou? Luister Hoe Wild Waai Die Winde, My Asem Word Woorde In Jou. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Verse 2 Weet Jy Jou Stem Is Soos Water? Branders Wat Breek Op My Strand, Hoor Jy My Lag As Jy Skater? Sien Jy Die Vuur In My Brand? Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon . . .. Interlude Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon . . .. Outro * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Vryheid Intro Verse 1 Vry Om Te Wees, Net Wie Ek Is, Vry Om Te Sê, Als Wat Op My Hart Is. Verse 2 Ek Is Vry Om My Vlerke, Nog Wyer Te Sprei, Vry Om Langs Jou Op Te Krul, En Deur Die Nag Te . Verse 3 Vryheid Is ’N Kamer, Met 'N Hemelbed Van Hout, Met Hemelhoë Vensters, En Sonlig Wat Soos Goud . . Verse 4 Deur Die Ruite Spoel Tot Op My, Ek Word ’N Waternimf, En Ek Swem Deur Die Venster, Reguit Na Die Lig. Chorus En Ek Bou Vir Jou ’N Huis, 'N Ligkasteel Vol Reënboë, Wat Golwend Om Ons Ruis, Soos Die Liefde In Jou Oë, En Ek Sing Van Jou En My, Van Die Hartstog En Verlange, In Die Lewens Wat Ons Lei . . , Die Lewens Wat Ons Lei. Verse 5 Dankie Vir My Kamer, Dankie Vir My Huis, Vir My Wierook En My Waansin, Die Bloed Wat Deur My Bruis. Verse 6 Ek Sê Dankie Vir My Vriende, My Mure Is Nou Dig, Dankie Vir My Hemelbed, Dankie Vir Die Lig. Chorus En Ek Bou Vir Jou ’N Huis, 'N Ligkasteel Vol Reënboë, Wat Golwend Om Ons Ruis, Soos Die Liefde In Jou Oë, En Ek Sing Van Jou En My, Van Die Hartstog En Verlange, In Die Lewens Wat Ons Lei . . , Die Lewens Wat Ons Lei. Instrumental Chorus En Ek Bou Vir Jou ’N Huis, 'N Ligkasteel Vol Reënboë, Wat Golwend Om Ons Ruis, Soos Die Liefde In Jou Oë, En Ek Sing Van Jou En My, Van Die Hartstog En Verlange, In Die Lewens Wat Ons Lei . . . Chorus En Ek Bou Vir Jou ’N Huis, 'N Ligkasteel Vol Reënboë, Wat Golwend Om Ons Ruis, Soos Die Liefde In Jou Oë, En Ek Sing Van Jou En My, Van Die Hartstog En Verlange, In Die Lewens Wat Ons Lei . . .. Outro En Ek Bou Vir Jou ’N Huis, 'N Ligkasteel Vol Reënboë, Wat Golwend Om Ons Ruis, Soos Die Liefde In Jou Oë, En Ek Sing Van Jou En My, Van Die Hartstog En Verlange, In Die Lewens Wat Ons Lei . . , Die Lewens Wat Ons Lei. (Die Lewens Wat Ons Lei), Die Lewens Wat Ons Lei. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Eva Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Haar Vel Is Wit, Sy's Skitterwit, Haar Vel Is Bruin, Sand--Duin Bruin, Haar Vel Is Swart, Blinkend Swart, Haar Vel Is Rooi. Verse 2 Haar Stem Is Sag, Soos 'N Blom Se Lag, Haar Stem Is Stil, Ster--Nag Stil, Haar Stem Is Hard As Sy Sing Van Smart, Haar Stem Is Mooi . . .. Chorus En Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Wat 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma, Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Was 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma. Verse 3 Haar Oë Is Blou, Waterblou, Haar Oë Is Bruin, Oker Bruin, Haar Oë Is Swart, Graniet Se Swart, Haar Oë Is Mooi. Verse 4 En Haar Hart Is Groot, Omgee Groot, Haar Hart Is Wyd, Hemel Wyd, Haar Hart Is Sag, Seewier Sag, Haar Hart Is Rooi. Chorus En Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Wat 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma, Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Was 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma. Bridge En Haar Hart Is Groot, Omgee Groot, Haar Hart Is Wyd, Hemel Wyd, Haar Hart Is Sag, Seewier Sag, Haar Hart Is Rooi, Haar Hart Is Rooi. Outro En Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Wat 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma, Haar Naam Is Eva, (Eva), 'N Vrou Was 'N Duisend Drome In Haar Dra, (Eva), 'N Vrou Wat Liefde Gee Sonder Om Te Vra, 'N Vrou Soos My Ma. Haar Naam Is Eva. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Ek Wonder Intro Verse 1 Ek Wonder Of Jy Wakker Skrik, En Onbeholpe Aan My Dink, Ek Wonder Of Jy Koffie Maak, En Wonder Waarom Het Ek Jou Verlaat. Verse 2 Trek Jy Die Swaar Gordyne Oop, En Sien My In Die Straat Af Loop, Ek Wonder Of Jy Wil Onthou, En Watter Woorde Jy Berou. Chorus Ons Afskeid Was So Blindelings, So Tastend In Die Donker, Net Die Gode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan), En Eendag Sal Die Stof Gaan Lê, En Sal Jy Sien Jy Was My Eerste Liefde, My Teerste Liefde. Verse 3 Ek Wonder Of Die Silwer Maan, Nog Laggend Deur Jou Lewe Gaan, Of Is Jou Nagte Hard En Koud, En Veg Jy Net Om Selfbehoud, Verse 4 Ek Wonder Of Jou Lag Weerklink, En Of Jou Oë Nog Helder Blink, Of Is Jy Deesdae Stil En Stroef, Die Lyne Om Jou Mond 'N Groef? Chorus Ons Liefde Was So Blindelings, So Tastend In Die Donker, Net Die Gode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan), En Eendag Sal Die Son Weer Skyn, En Sal Jy Sien Jy Was My Eerste Liefde, My Teerste Liefde. Chorus Chorus Ons Liefde Was So Blindelings, So Tastend In Die Donker, Net Die Gode Sal Verstaan, (Die Gode Sal Verstaan), En Eendag Sal Die Son Weer Skyn, En Sal Jy Sien Jy Was My Eerste Liefde, My Teerste Liefde, My Seerste Liefde, Outro Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder, Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder Of Jy Soms, Ek Wonder, Ek Weet. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) Die Lig Wat My Laat Skyn Intro Verse 1 My Hart Is 'N Sonnestelsel, My Siel Is 'N Son, My Lewe Is 'N Wentelbaan En, Seisoene Gaan Om, Seisoene Gaan Om, My Hart Is 'N Sterrestelsel, My Siel Is 'N Ster, My Lewe Is 'N Supernova, Die Donker Is Ver, Die Donker Is Ver. Chorus En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat Skyn. Verse 2 My Hart Is 'N Wilde Landskap, My Siel Is Die Grond, My Lewe Is 'N Lente-Oggend, Soos Goud In Die Mond, Soos Goud In Die Mond, My Hart Is 'N Diep Rivier En, My Siel Is Die See, My Lewe Is 'N Waterdruppel, Die Stroom Vat My Mee, Die Stroom Vat My Mee, Chorus En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat Skyn. Instrumental Outro En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Die Lig Wat My Laat Skyn. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Hoe Jy My Laat Soen Chords Em6 022020 Em6 022030 Am6 x02212 Am7 x02213 Intro Verse 1 Dis Vrydagaand Die Week Was Lank, Elektriek Klanke In Die Lug, My Pelle Is By My, Ons Is Valke Op 'N Vreemde Vlug, Die Nag Begin Te Dans, Al Hoe Wilder En Wilder, Neonlig Begin Om Die Mure Te Skilder, En Net Voor Ek Wil Aanbeweeg, Kom Jy In En Loop Jy Verby. Verse 2 Die Klub Is Lekker Besig, En Ek Sit Hier In My Hoekie, En Kyk Hoe Jy Die Mannetjies, Draai Om Jou Pinkie, My Oë Is Vasgenael, Aan Jou Elke Beweging, O Wat Kan Ek Doen, Om Jou Nader Aan My Te Bring, En Net Wanneer Ek Weg Wil Kyk, Draai Jy Om En Kyk Jy Na My. Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen. Verse 3 Wanneer Ek My Oë Oopmaak, Is Jy Nie Meer Daar Nie, Ek Kyk Verward Rond, My Hart Wil Nie Bedaar Nie, Ek Stap In Alle Rigtings, Ek Hoop En Bid Om Jou Te Kry, En Nes Ek Om Die Hoek Kom, Staan Jy Daar En Kyk Vir My, En Net Wanneer Ek Weg Wil Draai, Gryp Jy My En Soen Jy Vir My. Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Ek Droom Hoe Jy My Soen. Verse 4 Die Res Is Net 'N Droom, Die Noodlot Het Ons Saamgebring, En Met Die Eerste Lig, Was Ons Nag Net 'N Herinnering, Jou Afskeidsoen Was Kort, Jy Het Uitgeklim En Weggeloop, En Om My Het Die Wolke, Die Son Van Alle Lig Gestroop, En Net Wanneer Ek Jou Vergeet, Kom Jy Terug En Spook Jy By My, Chorus En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, Outro En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe, En Onthou Hoe Jy My Soen, En Ek Maak My Oë Toe. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Rainbow Note: * After Chord Means Strike Chord Once And Let It Ring. Intro Verse 1 You Give Your Love, You Give It Freely, When You Shine Your Light On Me, Deep Inside, If You Could See Me, How I Float In Fantasy. Pre-Chorus And When You Say Those Sweet Things To Me, With That Voice Like Caramel, How The Flower In Me Blossoms, What The Nightingale Can Tell. Chorus Your Love Is Like Raindrops Spiraling Down, Feeding My Soul With Its Beautiful Sound, Your Voice Is The Rainbow That Colours My Days, You're Making Me Wild With Your Wonderful Ways, Your Skin Is The Sunshine That Feeds My Desire, Quenching My Thirst And Fueling The Fire, Your Love Is My Reason For Not Letting Go. Verse 2 Love Is The One Thing I Know, You Give Your Joy, You Give It Freely, When You Shine Your Light On Me, Deep Inside, If You Could See Me, How I Float In Fantasy. Pre-Chorus And When You Say Those Sweet Things To Me, With That Voice Like Caramel, How The Flower In Me Blossoms, What The Nightingale Can Tell. Chorus Your Love Is Like Raindrops Spiraling Down, Feeding My Soul With Its Beautiful Sound, Your Voice Is The Rainbow That Colours My Days, You're Making Me Wild With Your Wonderful Ways, Your Skin Is The Sunshine That Feeds My Desire, Quenching My Thirst And Fueling The Fire, Your Love Is My Reason For Not Letting Go, Love Is The One Thing I Know. Instrumental Chorus Your Love Is Like Raindrops Spiraling Down, Feeding My Soul With Its Beautiful Sound, Your Voice Is The Rainbow That Colours My Days, You're Making Me Wild With Your Wonderful Ways, Your Skin Is The Sunshine That Feeds My Desire, Quenching My Thirst And Fueling The Fire, Your Love Is My Reason For Not Letting Go, Love Is The One Thing I Know. Outro Your Love Is Like Raindrops Spiraling Down, Feeding My Soul With Its Beautiful Sound, Your Voice Is The Rainbow That Colours My Days, You're Making Me Wild With Your Wonderful Ways, Your Skin Is The Sunshine That Feeds My Desire, Quenching My Thirst And Fueling The Fire, Your Love Is My Reason For Not Letting Go, Love Is The One Thing I Know. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 9) Ongebonde Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Die Liefde Is Ongebonde, Vry Van Plek En Tyd, Die Liefde Is Ongeskonde Deur Haat En Moord En Nyd, Die Liefde Is Opgewonde, Hoor Net Hoe Sy Lag, Maar Bowenal Is Die Liefde 'N Tweerigting Ding Ja. Verse 2 Ek Vat Jou Hand En Ek Lei Jou Deur Die Nag, Deur Gevare, Gebare Na Die Breek Van Die Dag, En Die Sonlig Spoel Soos Water, En Ek Sidder Van Die Prag, En Ek Weet Net Die Liefde Is 'N Tweerigting Ding Ja. Chorus Dit Maak Nie Saak Of Jy Kom Of Gaan Nie, Dit Maak Geen Verskil Aan Haar Nie, Draai Jou Rug, Gee Jouself, Die Liefde Bly Bestaan, Dit Maak Nie Saak Of Jy Gly Of Bly Nie, Dit Maak Geen Verskil Aan My Nie, Skoonheid Kom, Skoonheid Gaan, Maar Die Liefde Bly Bestaan. Interlude Verse 3 Die Liefde Is Ongebonde, Vry Van Plek En Tyd, Die Liefde Is Ongeskonde Deur Haat En Moord En Nyd, Die Liefde Is Opgewonde, Hoor Net Hoe Sy Lag, Maar Bowenal Is Die Liefde 'N Tweerigting Ding Ja. Verse 4 Ek Vat Jou Hand En Ek Lei Jou Deur Die Nag, Deur Gevare, Gebare Na Die Breek Van Die Dag, En Die Sonlig Spoel Soos Water, En Ek Sidder Van Die Prag, En Ek Weet Net Die Liefde Is 'N Tweerigting Ding Ja. Outro Dit Maak Nie Saak Of Jy Kom Of Gaan Nie, Dit Maak Geen Verskil Aan Haar Nie, Draai Jou Rug, Gee Jouself, Die Liefde Bly Bestaan, Dit Maak Nie Saak Of Jy Gly Of Bly Nie, Dit Maak Geen Verskil Aan My Nie, Skoonheid Kom, Skoonheid Gaan, Maar Die Liefde Bly Bestaan. Die Liefde Bly Bestaan, Die Liefde Bly Bestaan, Die Liefde Bly Bestaan, Die Liefde Bly Bestaan, Die Liefde Bly Bestaan, Die Liefde Bly Bestaan. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 10) Jy Was Lief Vir My Intro Verse 1 Ons Liefde Was Die Sekelmaan, 'N Roos, 'N Blom, 'N Vreugdestraan, Nou's My Nagte Koud En Leeg, 'N Doodloopstraat In Elke Steeg. Verse 2 Ons Oë Was Vol Verwondering, 'N Wolk, 'N Boom, 'N Kind Wat Sing, Nou Bly Ek Verslae Staan, En Kyk Hoe Liefde Weg Kan Gaan. Chorus Jy, Jy Was Lief Vir My, Jy, Jy Was Lief Vir My. Interlude Verse 3 Ons Het Saam Geëet, Saam Gelag, Saam Gebad In Die Middel Van Die Dag, Nou Was Ek My Bord Alleen, En Kyk Hoe Huil Die Sagte Reën. Verse 4 Ons Het Vasgesit, Kwaad Geraak, Dit Uitgepraat En Vrede Gemaak, Nou's My Lewe Sonder Stry, Ek Stem Altyd Saam Met My. Chorus Jy, Jy Was Lief Vir My, Jy, Jy Was Lief Vir My. Interlude Instrumental Verse 5 Ek Was Moeg Gewag, Moeg Gepraat, Die Afstand Het Te Groot Geraak, Jy't My Van Jou Weggestoot, Gesê Jy Sien My Nou As Dood. Verse 6 Nou Loop Ek My Pad Alleen, Is Ek Spyt? Ja En Nee, Die Lewe Is 'N Harlekyn, Liefde Is Gemeng Met Pyn. Chorus Jy, Jy Was Lief Vir My. Jy, Jy, Jy, Jy Was Lief Vir My. (Jy) , Jy Was Lief Vir My, (Jy), Jy Was Lief Vir My. Outro * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 11) Eenling Is Die Mens Gebore Intro Chorus Eenling Is Die Mens Gebore, In Die Diepste Van Sy Siel, Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore, Hy In Eensaamheid Moet Kniel. Verse 1 As Kristal En Silwer Skitter, Ligte Vonkel In Die Wyn, Raak Die Vreugde Soms Verbitter, In Die Uur Van Samesyn. Verse 2 In Die Wilde Blom Se Prag, Wat Die Lente Orals Sprei, Skuil 'N Trooswoord Vir 'N Dag, En Die Weelde Is Verby. Verse 3 Rykdom Weef Met Sagte Hande, Om Party Sy Goue Draad, Geen Bevryding Van Die Bande, Waarin Eensaamheid Ons Laat. Verse 4 Middernagtelike Ure, Kan Die Skim 'N Tydjie Keer, Spoedig Val Die Brose Mure, En Ons Sien Die Spookbeeld Weer. Interlude Chorus Eenling Is Die Mens Gebore, In Die Diepste Van Sy Siel, Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore, Hy In Eensaamheid Moet Kniel. Outro * * * * * * * * * * * * * * * * * * *